NAMIBIE 4000km Solo on my way to the 2014 Nat Bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Kykdaar said:
Van al daai is die witgoud die belangrikste ;D

What he said!!  ;D

Dankie vir die deel Skalla lyk asof dit 'n moerse trip was.

Jou vriend die Aartappel dief!
 
Dit was nou 'n lekker lees en kyk.  Dankie vir die deel, Schalk. 

Ek kan nie wag vir ons trippie nie en het al halfpad klaar gepak! 
 
SchalkL said:
Kykdaar said:
A Namib trip with lotsa pics ....what more could one want?

Also want to know more about that braai grill.

Sub.
Tx for watching, will update hopefully tonight if power is not down again for 4 hours  :patch:
I will do a honest review of the Super Slim Braai and put the link here..........

Did I miss this update or are we waiting?
 
SchalkL said:
Frannarossi said:
Ag nee man gooi maar nog so paar foudies.Dit raak dan nou net lekker en nous dit klaar...
Sorry man, dis nou klaar  ;) ander foto's is maar 'n herhaling van die res  :p
Hier is darem een van my pakinhoud wat op die bike moes kom vir die wat so trip beplan  :thumleft:
(First ascend matras uitgesluit, was te groot, het climatic V gekoop en het so so gewerk)

DSCF0452.JPG

Nou waa het jy daai tafeltennis tafel an bats ingepak - ek sien nie dat jy dit erens gebruik het nie :biggrin:
 
Ja ja slim skim.
En die braai review moet ek nog by uitkom - byt vas.......
 
Mooi fotos en nice RR gewees,SchalkL,sal like om daar te gaan ry,thx for sharing
 
Dag Schalk jy kan nie dalk vir my daai roete se file stuur nie asb?
 
Hi

Nou dat jy besig is om jou round trip te beplan en miskien in die wye wereld gaan wees as ek Namibia toe gaan.

Kan ek ook vra of jy nie bereid sal wees om jou roete (GPS) vir my asb sal stuur nie.

Ek en my pel ry volgende jaar Junie / Julie 2016 Namibia toe.

Thanks

Frans
 
Attached is basically what I have done with maybe a few in and outs at interesting places. Whatever routes you take, research the attractions around the route and visit them, make time. I found it easy to travel 400km a day, not leaving early in the morning (to damn cold) but traveling sometimes until 7 at night (still light). You might consider entering namibie at Onseepkans via Pofadder? My entry was due to the national bash being there. Just please remember, on some of those roads you can probably do 160km on gravel safely BUT the animals WILL kill  you. I like riding fast but found it very relaxing to do this whole trip at around 100km/h. (Except that damn 160km tar from Rosh Pinah to Aus)

Enjoy !!
 

Attachments

  • Nam.GDB
    230.8 KB
Hi Schalk

Dankie vir jou roete file.

Ek kan hom nie oopmaak in Base camp nie.

Kan jy asb help

Frans
 
frans1 said:
Hi Schalk

Dankie vir jou roete file.

Ek kan hom nie oopmaak in Base camp nie.

Kan jy asb help

Frans
Behoort te werk ? Ek het die file create met Basecamp?
Pm my jou email adres dan stuur ek vir jou die ander formaat wat jy kan probeer.
 
Dankie vir die laaste kaart wat jy gestuur het.  Dit werk en sterkte met jou trip oor 6 weke.  Gaan vir seker volg en veilige myle
 
Hi Schalk, ek en twee laerskool vriende gaan Namibia in Junie doen. Ons word 50, so dis iets spesiaals vir ons. Ek het jou foto's en aan gaan plekke terdee geniet. Gaan omtrent jou pad volg. Gaan net op Maltehoë kyk of ons nie 'n Gemsbok kan jag ook inwerk. Hopenlik kan ek ook my ervaring hier deel as ek weer in een stuk terug is. Ek en die beter helfte ry na die wedervaring terug van Kaapstad Empangeni toe nadat sy af vlieg om by my aan te sluit. Dankie vir die!!
 
So this is where you hid the RR.

Nice one Slakkie, jy com reg met die rooi taal.

Evert & I will be up there end of this month.
 
Done and dusted!!
Die paaie was net erg uitgery in die suide en het dit maar partykeer swaar gegaan. In die noorde net weer baie gereen so paaie modderig. Dit was egter die ondervinding van 'n leeftyd!
Dankie vir jou post die inligting het ons baie gehelp.
 
Top