Nat-bash 14

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
As jy so gedrink het dat jy 'n moerse speaker "verloor", hoe moet jy dan nog onthou wat by die bash gebeur het  :imaposer:
 
Aag wat, 'n report van die pad soontoe en  die een terug sal seker darem erens vasgesteek het.  :imaposer:

Gewoonlik is dit mos "What happened at the.............en so aan
 
Hulle het nog almal die speaker gesoek.

Die mense ry te haastig deesdae en het nie tyd vir stop en fotos nie.
Ek self kon nie bash toe nie , ek is armgat en moet werk. Ek het baie swak getrou
 
tgg said:

opgespoor............

Attachments

  • download.jpg
    download.jpg
    6.2 KB
tgg said:
Hulle het nog almal die speaker gesoek.

Die mense ry te haastig deesdae en het nie tyd vir stop en fotos nie.
Ek self kon nie bash toe nie , ek is armgat en moet werk. Ek het baie swak getrou
dito ::)
 
Al wat ek kan se is dat 'n mens nie in Kilaarisand stilhou vir fotokakkerasies nie, as die ding geloop kry moet die affere vorentoe. Jy hou nie eens stil om jou pel sy scooter te help optel nie. Van lag vir jou partner se val moer jy sommer jou eie scoot om :imaposer:

Om julle 'n idee te gee: Ons het 2h45min gery aan 30km. Nog nooit 'n duin gestorm met die Hings nie, maar hier was dit nodig...nogals in 'n tweespoor.

Een van my Top 3 WD events. Fantastiese venue, lekker crowd, genoeg skaduwee. Die formaat vd bash was goed, selfcatering, eet van 'n menu, maak nes jy wil. Gepas soos 'n handskoen. Dankie vir die orginisers.  Fook die speaker.
 
Attachments

  • IMG-20141003-02453.jpg
    IMG-20141003-02453.jpg
    378.2 KB
Hinksding said:
Al wat ek kan se is dat 'n mens nie in Kilaarisand stilhou vir fotokakkerasies nie, as die ding geloop kry moet die affere vorentoe. Jy hou nie eens stil om jou pel sy scooter te help optel nie. Van lag vir jou partner se val moer jy sommer jou eie scoot om :imaposer:

Om julle 'n idee te gee: Ons het 2h45min gery aan 30km. Nog nooit 'n duin gestorm met die Hings nie, maar hier was dit nodig...nogals in 'n tweespoor.

Een van my Top 3 WD events. Fantastiese venue, lekker crowd, genoeg skaduwee. Die formaat vd bash was goed, selfcatering, eet van 'n menu, maak nes jy wil. Gepas soos 'n handskoen. Dankie vir die orginisers.  Fook die speaker.

Die groot vraag is Hinksie:

Het jy al 'n regte bike gekry?
 
Ek ry nou nie sulke diksand nie maar se ook as jy aan die gang is,laat waai tot jy deur is. Self met my ligter bike  :ricky:
 
Ball and Chain said:
Hinksding said:
Al wat ek kan se is dat 'n mens nie in Kilaarisand stilhou vir fotokakkerasies nie, as die ding geloop kry moet die affere vorentoe. Jy hou nie eens stil om jou pel sy scooter te help optel nie. Van lag vir jou partner se val moer jy sommer jou eie scoot om :imaposer:

Om julle 'n idee te gee: Ons het 2h45min gery aan 30km. Nog nooit 'n duin gestorm met die Hings nie, maar hier was dit nodig...nogals in 'n tweespoor.

Een van my Top 3 WD events. Fantastiese venue, lekker crowd, genoeg skaduwee. Die formaat vd bash was goed, selfcatering, eet van 'n menu, maak nes jy wil. Gepas soos 'n handskoen. Dankie vir die orginisers.  Fook die speaker.

Die groot vraag is Hinksie:

Het jy al 'n regte bike gekry?
Ja nee soos ek verstaan is daar dalk een van die dae 'n man wat na die donkerkant toe gaan oorkom :pot:
 
Top