TAI
Pack Dog
Hi almal, ek bly in Durbanville in die Wes Kaap en is elke naweek in een of ander rigting met die ou geel yster. Ek het die betroubare 650 Dakar ingeruil vir die 1200GS en kan nie genoeg van ry kry nie. Daar is niks so lekker soos om daai voorwiel tevolg nie,enige tyd enige plek. :biggrin: