National Bash 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Our route through Lesotho and some pics
 
Attachments

  • Route Day 2.png
    Route Day 2.png
    392.5 KB
  • Road to Malealea Lodge.MOV_snapshot_00.32.27_[2013.09.25_17.24.33].jpg
    Road to Malealea Lodge.MOV_snapshot_00.32.27_[2013.09.25_17.24.33].jpg
    153.1 KB
  • Road to Malealea Lodge.MOV_snapshot_00.33.58_[2013.09.25_17.30.18].jpg
    Road to Malealea Lodge.MOV_snapshot_00.33.58_[2013.09.25_17.30.18].jpg
    143.3 KB
  • Road to Malealea Lodge.MOV_snapshot_01.02.04_[2013.09.25_17.32.31].jpg
    Road to Malealea Lodge.MOV_snapshot_01.02.04_[2013.09.25_17.32.31].jpg
    96.8 KB
  • Road to Malealea Lodge.MOV_snapshot_01.01.37_[2013.09.25_17.28.56].jpg
    Road to Malealea Lodge.MOV_snapshot_01.01.37_[2013.09.25_17.28.56].jpg
    146.5 KB
Veldbrand said:
So hoeveel grasperke kan mens sny met 100 bucks se petrol terwyl ander mense se kinders honger ly? :pot: :peepwall:
:laughing4:
Hey..............ek weet waar jy bly...........K? :lol8:
 
Andre E said:
Manic said:
Wie is die ouens wat so wou baklei het?

Ek HOOR maar by ouens wat daar was, manne wou kort kort mekaar net donner?

Ouens wat daar was het gese NOOIT weer nie.

Ek vra maar, ek HOOR so, verder weet ek niks.

Nee fok, ek het seker te veel gesuip want ek het niks van daai episode gesien nie..... ::)

Ek hoor ook een ou het sy 990 02h00 in die oggend opgestart en try stukkend rev BikeSA rally style  :pot:

Nee hel manne, lyk my julle het net naam weggegooi  :peepwall:
 
Haha, ek het in die dorp geslaap. Daai pad is fokol as jy genoeg Rum in het. Soos 'n highway se ek jou. ;D
 
Manic said:
Andre E said:
Manic said:
Wie is die ouens wat so wou baklei het?

Ek HOOR maar by ouens wat daar was, manne wou kort kort mekaar net donner?

Ouens wat daar was het gese NOOIT weer nie.

Ek vra maar, ek HOOR so, verder weet ek niks.

Nee fok, ek het seker te veel gesuip want ek het niks van daai episode gesien nie..... ::)

Ek hoor ook een ou het sy 990 02h00 in die oggend opgestart en try stukkend rev BikeSA rally style  :pot:

Nee hel manne, lyk my julle het net naam weggegooi  :peepwall:
2 uur is fokkol!
Die manne het tot 5 uur gesit en suie! :thumleft:
..................met blerende musiek ! :biggrin:
Maar nou ja - as jy 'n ouetehuis stilte verwag het was jy deffinitief op die verkeerde plek ( nie dat jy daar was nie ne?)
Die manne IS after all WILDE HONDE!
 
Orangeswifty said:

Sorry man, ek sal vir my vrou se om die musiek bietjie vroeer af te sit volgende keer. :peepwall:
 
Orangeswifty said:
Manic said:
Andre E said:
Manic said:
Wie is die ouens wat so wou baklei het?

Ek HOOR maar by ouens wat daar was, manne wou kort kort mekaar net donner?

Ouens wat daar was het gese NOOIT weer nie.

Ek vra maar, ek HOOR so, verder weet ek niks.

Nee fok, ek het seker te veel gesuip want ek het niks van daai episode gesien nie..... ::)

Ek hoor ook een ou het sy 990 02h00 in die oggend opgestart en try stukkend rev BikeSA rally style  :pot:

Nee hel manne, lyk my julle het net naam weggegooi  :peepwall:
2 uur is fokkol!
Die manne het tot 5 uur gesit en suie! :thumleft:
..................met blerende musiek ! :biggrin:
Maar nou ja - as jy 'n ouetehuis stilte verwag het was jy deffinitief op die verkeerde plek ( nie dat jy daar was nie ne?)
Die manne IS after all WILDE HONDE!

Ek het mos gese ek was nie daar nie.

Of maak dit dan nou dat ek nie mag oorvertel wat die ouens wat wel daar was my gese het nie  ???
 
Swifty en HSK, daai is die fotos wat ek graag wil sien ! :thumleft: Respect !
 
Ek het mos gese ek was nie daar nie.

Of maak dit dan nou dat ek nie mag oorvertel wat die ouens wat wel daar was my gese het nie  Huh?

Jy klink self na 'n partytjie mens?

Jy het 'n party of note gemis.
 
Menere, just thought to let you know, we are still en route home. After the Keimond Bash we headed up to Koffiebaai for two nights. Here the group split in two and three okes left for home as they had to work. We then headed to Sani Pass and stayed over in Seaforth Lodge, a few km's from where the pass starts. This morning after breakfast we rode up Sani, had a drink and came down again. That was an awesome gravel ride, especially down. Tonight its Ladysmith and might head back home via Swaziland.

Thanks for a lekke bash boys, it was well worth the ride  :thumleft:
 
Manic said:
Orangeswifty said:
Manic said:
Andre E said:
Manic said:
Wie is die ouens wat so wou baklei het?

Ek HOOR maar by ouens wat daar was, manne wou kort kort mekaar net donner?

Ouens wat daar was het gese NOOIT weer nie.

Ek vra maar, ek HOOR so, verder weet ek niks.

Nee fok, ek het seker te veel gesuip want ek het niks van daai episode gesien nie..... ::)

Ek hoor ook een ou het sy 990 02h00 in die oggend opgestart en try stukkend rev BikeSA rally style  :pot:

Nee hel manne, lyk my julle het net naam weggegooi  :peepwall:
2 uur is fokkol!
Die manne het tot 5 uur gesit en suie! :thumleft:
..................met blerende musiek ! :biggrin:
Maar nou ja - as jy 'n ouetehuis stilte verwag het was jy deffinitief op die verkeerde plek ( nie dat jy daar was nie ne?)
Die manne IS after all WILDE HONDE!

Ek het mos gese ek was nie daar nie.

Of maak dit dan nou dat ek nie mag oorvertel wat die ouens wat wel daar was my gese het nie  ???

Regter skinder tief, as jy nie daar was nie moet nie jou ore uitleen nie ;)
 
Exactly - just like chicks book club. Shame Manic you missed out boet.  >:D  What happened at Kei stays at Kei  :3some:
 
tgg said:
Manic said:
Orangeswifty said:
Manic said:
Andre E said:
Manic said:
Wie is die ouens wat so wou baklei het?

Ek HOOR maar by ouens wat daar was, manne wou kort kort mekaar net donner?

Ouens wat daar was het gese NOOIT weer nie.

Ek vra maar, ek HOOR so, verder weet ek niks.

Nee fok, ek het seker te veel gesuip want ek het niks van daai episode gesien nie..... ::)

Ek hoor ook een ou het sy 990 02h00 in die oggend opgestart en try stukkend rev BikeSA rally style  :pot:

Nee hel manne, lyk my julle het net naam weggegooi  :peepwall:
2 uur is fokkol!
Die manne het tot 5 uur gesit en suie! :thumleft:
..................met blerende musiek ! :biggrin:
Maar nou ja - as jy 'n ouetehuis stilte verwag het was jy deffinitief op die verkeerde plek ( nie dat jy daar was nie ne?)
Die manne IS after all WILDE HONDE!

Ek het mos gese ek was nie daar nie.

Of maak dit dan nou dat ek nie mag oorvertel wat die ouens wat wel daar was my gese het nie  ???

Regter skinder tief, as jy nie daar was nie moet nie jou ore uitleen nie ;)

Slaat jy die spyker op sy kop  :lol8:
 
A big Thank You to everyone
I haven't laughed so hard and so much in a long time

Big thank you to Kei Rider for organizing the bike museum vist

Nice to meet a lot of the faces
Glad to see everyone is keeping to their word that what happened at the bash stays at the bash  :thumleft:
 
Oukei - Sondag oggend het ek so half 7 opgestaan want ek het reeds 12 uur gaan slaap met genoeg brandewyn in my gat om my te laat uitpass. Nie soos sekere mense wie saam met my sou ry terug Lesotho toe die volgende dag wat eers 5 uur kom slaap het nie nie! Wink Wink HSK!!!

Nodeloos om te se kom ons eers so 10 uur by die bash site weg en ry oor die pont via die teerpad deur Butterworth na Dutywa op die N2 en van daar na Encobo op pad na Rhodes. Toe ons by Encobo kom was beide van ons redelik gatvol vir teerpad en ry toe so 20kilo's Mthatha se kant toe en draai van daar na Ugie oor die awesomeste grondpas MR00715 vanaf die R61 Co-ords S31 39 42.0 E28 14 42.1 ,van so 90km wat ek seker al in my lewe gery het.
Baie draaie en lang stukke waar jy die SE lekke hard kan steek.

Van die Ugie Elliot teerpad moes ons noodgedwonge links draai en besluit toe om met ons babelaslywe oor die Bastervoet te ry
BIG mistake! Beide ek en Kierie het 'n paar keer in ons helmets wou kots en besluit toe maar om weer in die Shadow Mountain Hotel op die R58 te slaap en die volgende oggend met teer via Barkley oos, Lady Grey, Zastron, Weppener, Hobhouse, en Ladybrand Ficksburg toe te sleep. My max speed op die GPS lees nou nog 183 :lol8:

'n paar foto's oor die pas voor Ugie en Bastervoet
 
Attachments

  • 066.jpg
    066.jpg
    320.5 KB
  • Bastervoet sect 1.MOV_snapshot_02.17_[2013.09.25_20.48.17].jpg
    Bastervoet sect 1.MOV_snapshot_02.17_[2013.09.25_20.48.17].jpg
    208.7 KB
  • Bastervoet sect 2.MOV_snapshot_08.13_[2013.09.25_21.09.50].jpg
    Bastervoet sect 2.MOV_snapshot_08.13_[2013.09.25_21.09.50].jpg
    227.6 KB
  • Bastervoet sect 3.MOV_snapshot_08.07_[2013.09.25_21.25.43].jpg
    Bastervoet sect 3.MOV_snapshot_08.07_[2013.09.25_21.25.43].jpg
    121.8 KB
  • Bastervoet sect 3.MOV_snapshot_09.39_[2013.09.25_21.27.02].jpg
    Bastervoet sect 3.MOV_snapshot_09.39_[2013.09.25_21.27.02].jpg
    145.6 KB
  • Bastervoet sect 3.MOV_snapshot_21.51_[2013.09.25_21.29.15].jpg
    Bastervoet sect 3.MOV_snapshot_21.51_[2013.09.25_21.29.15].jpg
    192.5 KB
Andre E said:
Dis befok Orange, ou swaer. Netnou trade ek my 1200 op 'n SE. :thumleft:
Nee wat ou broer - lyk my daar in die Oos Kaap ry julle manne die Bastervoet en gelyke met groot masjiene
Check ie traffic op pad af verby ons!
Ek weet net as ek daai pad sondag met 'n groter bike gery het sou ek vir seker gekots het! :patch:
 
Attachments

  • Bastervoet sect 1.MOV_snapshot_07.04_[2013.09.25_20.54.55].jpg
    Bastervoet sect 1.MOV_snapshot_07.04_[2013.09.25_20.54.55].jpg
    164.5 KB
Just for interest sake we climbed more than 1600 meters from around 700 to 2200 in 2 hours and did the Bastervoet in exactly 60 minutes from bottom to top - felt like 3 hours :BangHead:
 
Attachments

  • Encobo Bastervoet profile.png
    Encobo Bastervoet profile.png
    123.4 KB
Nee wat ou broer - lyk my daar in die Oos Kaap ry julle manne die Bastervoet en gelyke met groot masjiene

Miskien, maar baie fokken stadig. ;D

Lyk my ek het jou nie raak gedrink oppie bash nie, maar so gaan dit.
 
Top