Nelspruit,Kaapsehoop,Baberton

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Topie

Race Dog
Joined
Sep 28, 2011
Messages
534
Reaction score
1
Location
Pretoria
Bike
Yamaha TW200
Hi ouens
Ek en my familie beplan so n trippie in daai omgewing maar siende dat Sappi die groterdeel van die grond besit en toegang verbode is....hoe nou gemaak. Wil nie goedsmoeds op privaat grond oortree nie
Kan n mens n permit aanskaf by Sappi of by een van die saagmeulens?
Of is daar manne met planne en roetes wat wel beskikbaar is in daai omgewing?

 
Top