New Member Introduction

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Damps

Puppy
Joined
Mar 7, 2013
Messages
16
Reaction score
0
Location
Gauteng Wapadrand Pta
Bike
Triumph 800 XC
Hallo almal,wil my graag voorstel. Ek is Damps wat gister by julle aangesluit het  :laughing4: Ek ry 'n Truimph Tiger 800XC wat ek in Desember aangeskaf het,so dit is maar nog als nuut vir my maar geniet dit baie. Vind jul site baie leersaam en funny :imaposer:
Was ek wat so gestruggle het met die vraag: What colour is greennnnn????,  fok sorry ek word al grys. Dankie Hakbos dat jy my aan die site voorgestel het.

Damps
 
Top