Newbie LoneRanger

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LoneRanger

Pack Dog
Joined
Mar 23, 2012
Messages
224
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DR-Z 400
Halo almal.

Ek is n plaas seun en het begin bike ry op n TW200. Toe ek dorp toe kom moes ek maar doen met n 125 scooter  :D die outoppie (my pa) is erg teen bike ry gewees veral in die dorp... Ek het laas jaar my XT660R gekry en was nog nie n dag spyt nie... Ek ry tenminste 2keer n maand Potch toe en ja die yammie maak die langpad baie interesant.
 
Top