Nimmo's RR summary

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
As ek op daai links click sê dit address invalid.?
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
As ek op daai links click sê dit address invalid.?

Behoort nou reg te wees Chris :thumleft:
 
So bietjie naweek leesstof.....Dankie!
 
Lekker!  :thumleft:

Ek hou ook al my trips se "links" vir eendag as ek op die stoep sit.

Weet net nie of ek nog almal se name sal onthou nie  ;D
 
JMOL said:

Die idee is soms as ek 'n foto soek dan soek ek die RR, sal almal nou so sistematies hier "group" dan kan kan ek almal bymekaar hê  :thumleft:
Soos dit is soek ek nog 'n paar RR wat ek nie kry nie  :-\
 
Nimmo said:

Search alle posts wat deur jouself begin is...  ::)
 
Latest posts

Top