No0g n paar nuwe vervalle plaasopstalle...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Serfie

Race Dog
Joined
Feb 27, 2014
Messages
918
Reaction score
1
Location
Krugersdorp
Bike
Suzuki DR650
Het die afgelope naweek 270km grondpaaie in my omliggende distrikte gery en daarin geslaag om by n paar 'nuwe' opstalle uit te kom wat ek al lankal eye,  ;) maar nie by kan uitkom nie agv plaashekke wat toe is...en ek wil nie die boere de moer in maak nie.  :patch: Die keer was die hekke oop!  :thumleft:

Dis almal opstalle in die Magaliesburg, Goedgedacht, Naauwpoort, Cyferfontein omgewings...  :peepwall:
 
Attachments

  • DSC01187.jpg
    DSC01187.jpg
    121.5 KB
  • DSC01188.jpg
    DSC01188.jpg
    89.1 KB
  • DSC01189.jpg
    DSC01189.jpg
    115.9 KB
  • DSC01193.jpg
    DSC01193.jpg
    115.2 KB
  • DSC01196.jpg
    DSC01196.jpg
    170.1 KB
  • DSC01200.jpg
    DSC01200.jpg
    130.2 KB
  • DSC01205.jpg
    DSC01205.jpg
    112.2 KB
  • DSC01207.jpg
    DSC01207.jpg
    140.4 KB
  • DSC01208.jpg
    DSC01208.jpg
    118.9 KB
  • DSC01209.jpg
    DSC01209.jpg
    114.4 KB
Matie spero said:
Baie netjies!!!

jy nooi ook nie eers nie!

daai DR lyk netjies!

Thanx Matie Spero...daai DR (2008) is netjies. Het hom n jaar gelede gekoop met 30 000k oppi clock vir R28k en intussen seker al amper soveel op hom spandeer aan "benodigdhede". Maar NOU is hy reg en cruise  die grondpaaie soos n Rolls.
 
Matie spero said:
Baie netjies!!!

jy nooi ook nie eers nie!

daai DR lyk netjies!

Dis maar grotendeels omdat ek baie stadig ry en niemand wil ophou nie...en verder HAAT ek dit om in iemand anders se stof te ry...(nie dat ek ooit sal nie!)...of dat iemand in my stof ry!
 
Serfie said:

as mens nie rally ry nie dan hoev niemand in niemand se stof te ry nie!!!!

party dae ry jy asof die duiwel jou jaag, en ander ry mens weer asof jy bang is om huis toe te gaan.

elkeen het sy tyd en sy plek.

Ek dink mos soms bike ry is soos om baie stink te poep, dis net nie die selfde as daar nie iemand ander is om dit te waardeer nie!

maar so geniet elkeen sy eie manier van bike ry ook.

grap maar net oor die nooi, is maar net n manier om jalousie oor te dra, want deedre het op systaander gestaan die naweek!
 
Matie.
Jy het my dag gemaak  :laughing4:"Ek dink mos soms bike ry is soos om baie stink te poep, dis net nie die selfde as daar nie iemand ander is om dit te waardeer nie!"
Mag ek maar plagaait pleeg en die een gebruik.
 
Baie interesant dankie, laat mens dink aan die mense wat daar gebly het en hoe die plekke kon gelyk het in hulle "glory days"
 
Klein Torkar said:
Matie.
Jy het my dag gemaak  :laughing4:"Ek dink mos soms bike ry is soos om baie stink te poep, dis net nie die selfde as daar nie iemand ander is om dit te waardeer nie!"
Mag ek maar plagaait pleeg en die een gebruik.

hahaha
jys meer as welkom.
Vat hom en maak hom joune!
 
Daai foto van die graf het my net weer laat besef dat ek nie geplant sal word nie. So hartseer on die graf daar te sien wat so verlate en vervalle is.
 
woody1 said:
Daai foto van die graf het my net weer laat besef dat ek nie geplant sal word nie. So hartseer on die graf daar te sien wat so verlate en vervalle is.

Dit wJa dis nogal sad...  :( dit is omtrent 100m van die plaasopstal af. Word van tyd tot tyd bietjie skoongemaak (is nou dalk weer overdue daarvoor). Die datums is ongelukkig nie sigbaar op die foto nie, maar ek kry die idee dat daardie graf, wat reg langs die pad is, (ek het foto sittende van my bike af geneem) laaaaank voor die pad daar was en dat die pad toe maar reg langs die graf verby gemaak is. Soos jy se Woody...een of ander tyd is daar geen familie meer oor, of naby (of lus) om n graf te versorg nie...
 
Serfie said:
Matie spero said:
Baie netjies!!!

jy nooi ook nie eers nie!

daai DR lyk netjies!

Dis maar grotendeels omdat ek baie stadig ry en niemand wil ophou nie...en verder HAAT ek dit om in iemand anders se stof te ry...(nie dat ek ooit sal nie!)...of dat iemand in my stof ry!

Ek twyfel of jy stadiger as ek ry. Ek het voorheen die jaag ding gedoen, maar nou doen ek net die kyk daar ding - en daarvoor moet jy stadig ry. Ek dink amper StuartC het dieselfde uitkyk. Matie is nog jonk, maar ons klap hom sommer gou reg en laat hom heel agter ry  >:D

As my voet reg is en jy weer gaan, nooi die DR manne dan ry ons saam.  
 
Kykdaar said:

Miskien maak ek eendag so...(solank ons net veeeer uitmekaar ry...oor die STOF!)...kyk ek like STOF, maar solank dit AGTER my bike is. Ek probeer om een maal per maand my 'grondpadding' te doen. Het soort van n hoofroete, maar mens kan korter of langer roetes daarvan maak.

Dis dalk bietjie ver vir die Pta manne...maar vanaf my huis in Krugersdorp klim ek na 14km se teer op die eerste grondpad... en dan op verskillende "grond/plaaspaaie" ry ek n 'loop' in die Tarlton, Rustenburg, Magaliesburg omgewings terug huistoe. Kan enigiets van 180 tot 300km wees afhangend van die roete. Gewoonlik neem die trip so ongeveer 5-6 ure met smokebreaks/padkos included.

Ek sal julle name solank op my buddy lys sit om te onthou wie om te kontak...

Top