Daar is geen haas in die Karoo nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
4kays is Funny........Jip Dorsland,  eks lus om my scrambler op te start,  watter dag die week boer jy nie? :deal:

ajax said:

:laughing4: :laughing4: :lol8: :spitcoffee:

Die dag as hy dorp toe ry!!! ;)
Jy sal lekker kuier daar Ajax, saal maar op en gee genoeg tyd vir n lang kuier!! :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

Ja Chris,  anders as 4Kays is ek n baie besige man.....ek werk 3 dae elke week :biggrin:
 
Hoop jy spasier hulle dat daar n rusdag tussenin is anders kan man oorwerk raak!! ;) :lol8:
 
Netso,  maar my weke het die afgelope tyd 30 dae :ricky:
 
ajax said:
4kays is Funny........Jip Dorsland,  eks lus om my scrambler op te start,  watter dag die week boer jy nie? :deal:

Ek gaan more dorp toe, Woensdag is ek vas maar verder is enige dag behalwe 'n Sondag reg.  Ek maak vir jou tyd tee dan kuier ons lekker.  :biggrin:
 
[/quote]

Cool,  ek werk nie Don nie 8).....Sal laat oggend da by jou uitslaan, gaan sommeer N bethesda om na jou toe, sien dit gan 8grade hier wees....  wil net dat dit bietjie warmer raak. 
My scrambler het nie heated grips soos jou bushlander nie.
 
Lyk of dit nou 'n goeie dag trippie was. Ek vermoed die AT se kilos gaan nie vir lank laag bly nie...  :ricky:
 
Hinksding said:
Dorsland said:
Nie té lank nie en ek is vir 'n ent op die Middelburg - Richmondpad.  Dis nogal lekker oop en stowwerig.  Ek hou mos erg daarvan as ek so in my spieël kyk en daar trek so 'n laaaaaaaaaang stofwolk agter my uit.  :biggrin:  Maar mens kan sien die paaie word omtrent glad nie meer onderhou nie.  Op draaie is daar nogal erge sinkplaat en ek moet wakker wees vir die slaggate in die grondpad wat die fiets se vurk so nou en dan behoorlik laat werk.  Die AT is lekker stabiel en gedra hom soos 'n Boerperd, koersvas.

Julle kan vir julself maar uitwerk watse toneelspel hom in hierdie kiekie afgespeel het.  Daai enkele verdwaalde Croc lê seker 15km van die naaste opstal, dorpe nog baie verder as dit.  Dis waaragtig tussen êrens en nêrens.  Daai man moes hom nugter gestap (of gekruip) het van daar af.  Dis moer ver na enige plek toe.  Veral as jy omval erg gesuip is.

Noodeloos om te sê gister was Vrydag gewees.  :biggrin:

Dis seker waar Ets die Kudu geslaat het.  :biggrin:

My! Crocs! Is! Blou!!!!  :imaposer:
 
Dorsland said:
4 Kays said:
ajax said:
GRRRRRR!!!!!.....jy ry voor my dorpshuis se stoep verby :angryfire: sonder om my te sê.......en ek was daar.

Ek dink ek sal jou moet kom sien die week en dit uitsort :biggrin:

Ajax, Dorsland het geweet Middelburg boere sit op hul stoepe en  :sip:

Groete  :imaposer:

Ek dink ek het hom gesien met die Middelburg inry maar hy het nie gegroet nie toe hou ek maar verby  :peepwall: :lol8:

Ajax het so gesit en chill, hy kon nie n arm optel nie.
 
ajax said:
2StrokeDan said:

Nope,  ek sou gegroet het,  ek ry niie n Bm nie :pot:

Nope ek sou ge groet het Dan,  ek ry nie n  Bm nie :pot: :imaposer:
 
:biggrin: :thumleft:
 
Dan,  Ek weet nie hoekom nie,  maar ek moes dit net sê :imaposer:
 
ajax said:
Dan,  Ek weet nie hoekom nie,  maar ek moes dit net sê :imaposer:
Hehe, ek groet en ry bmw!
Ok en yamaha en het ou landrovers gery en dan gesels jy sommer boek terwyl jy verby ry so stadig beweeg jy. :imaposer: :pot:
 
Oubones said:
ajax said:
Dan,  Ek weet nie hoekom nie,  maar ek moes dit net sê :imaposer:
Hehe, ek groet en ry bmw!
Ok en yamaha en het ou landrovers gery en dan gesels jy sommer boek terwyl jy verby ry so stadig beweeg jy. :imaposer: :pot

:laughing4:
 
Fokkit Dorsland - dit bring n knop in my keel.
100 jaar gelede was die volgende van pas.
En hoog in die rante
Versprei deur die brande
Is die grassaad aant roere
Soos winkende hande.
Dis n balling gekom oor die groot oseaan
Dis n graf in die gras
Dis n vallende traan
Dis al.
Nog steeds van pas.
Dankie vir die deel.
 
dirt rat said:

[member=13846]dirt rat[/member]
Toe ek die lees toe kry ek die prentjie van jou wat so rustig onder ‘n boom langs die pad staan in Kaokoland! :thumleft:
 
Top