Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 12,892
- Reaction score
- 5,067
- Location
- Nie van hier nie
- Bike
- Honda CRF 300L
Dis eintlik 'n gedig geskryf oor Boere krygsgevangenes wat teruggekeer het uit hul ballingskap op St Helena, Ceylon en ander eilande waar die Britte hulle heen verban het. Met hul terugkeer is die Britte se geskroeide aarde beleid met harde slae aan hul geopenbaar toe hulle hulle verwoeste plase, geslagde vee en verjaagte gesinne moes aanskou.
Dis dié waarvan ek praat as ek sê dat ons volk se geskiedenis met hartseer en weëmoed gevul is. Lees bietjie die boek "Drie eeue van onreg".
Dankie [member=846]Dirtrat[/member], inderdaad 'n roerende stuk penwerk deur Jan FE Celliers.