Noord Kaap manne, roete advies asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dwerg

Born head first and brought up ankle deep
WD Supporter
Joined
Jan 18, 2011
Messages
15,022
Reaction score
3,177
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
Ons gaan in die kar wees. Gee nie om om mooi grond te ry nie maar ek moet ook op die wes kus uit kom.

Wat is die beste van Kimberley af Lamberts toe? Ons plan is op die stadium op Carnarvon oor te slaap
 
Top