NOU gaan ons Braai !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,483
Reaction score
3,214
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
We woke up to a stormy shitty weather morning. Today woulod be Gus's (The Guzzler) first trip in anger. A braai by the sea, en se moer, maar braai gaan ek braai.

Tiger8 and Des were going to join us, and just before 1000 he sent me a message "Breakfeast at Barnicles ?" I thought he was being sarcastic, because of the weather, so I said yes. They arrive on time... WITH NO BRAAI STUFF  :imaposer: Is OK, we have enough.

By the time we get to Beachview it had turned into a beautyfull, sunny morning. You can never say what its going to be like on the Wild Side.

1. A bit of 'off-road' to get to the spot. Had to test it  :biggrin:

2. The spot

3. Setting up.
 

Attachments

  • 100_5047.JPG
    100_5047.JPG
    410.2 KB
  • 100_5051.JPG
    100_5051.JPG
    411.4 KB
  • 100_5048.JPG
    100_5048.JPG
    277 KB
  • 100_5049.JPG
    100_5049.JPG
    350.8 KB
1. We kuier

2. We braai

3. We relax. Magies lekker vol.

We had a good time. There will be more  :thumleft:
 

Attachments

  • 100_5050.JPG
    100_5050.JPG
    317.2 KB
  • 100_5052.JPG
    100_5052.JPG
    366.3 KB
  • 100_5056.JPG
    100_5056.JPG
    336.9 KB
Hey stop pussyfooting it around. Riding on the pavement is not offroad! Now go braai at Grootrivierpoort.
 
:sip: Hy moet eers die handbriek laat regmaak voor hy off-road gaan, daar mag dalk nie orals klippe wees nie. :lol8:
 
Crab said:
Hey stop pussyfooting it around. Riding on the pavement is not offroad! Now go braai at Grootrivierpoort.
I see the rock,  :imaposer:
Nice Gerard :thumleft:
 
Eish, die ouens doer onder... amper so erg soos in Brakpan.
By die see met langbroeke...seker BANGbroeke. :imaposer:

Lekker man
 
Lyk great  :thumleft:
 
Gister was nogal n deurmekaar dag.

Ons het vriende genooi vir n Braai. Word wakker en dit reen en wind waai en dog oh kakka, braai is nou gone.

Later kom die son uit en geen wolk in die lug nie  ::)

Die PE verbaas my nog elke week met iets nuuts  :biggrin:
 
Lekker man,geniet hom, ek dink n 1150 met n side kar is meer betroubaar :biggrin:net n grappie Gerrard :biggrin:
 
Skolla said:
Lekker man,geniet hom, ek dink n 1150 met n side kar is meer betroubaar :biggrin:net n grappie Gerrard :biggrin:

Die 1150 is 'ons' bike en Vroutjie is nog nie geinteresseerd in die side car nie, maar hy sal kom. Sy's mal oor die bussie en faff heeltyd oor hom, en wil heeltyd weet wat doen ek nou. Selfs vandag handlanger gespeel terwyl ek begin strip het.

Moet sê, nie verwag sy gaan so entoesiasties wees nie.  :3some:
 
Bokveld said:
  So-ja!!!

Hey oom Kallie, herken jy nie die bussie nie. Gekoop daar by 'n ou in Montagu genaamd Ryno v Zyl. Hy't 'n winkel daar langs die hotel.

Die man het nogal 'n vindingryke manier met die waarheid  :lol8:
 
Die volksie bus doen iets aan 'n vrou!
My vrou het ook heerlik saammet my gekuier toe ek nog myne gehad het!
Ronde neus enkelkajuit!
Sommer eendag die braaivleis vuur opgelaai en afgery strand toe omdat my pel daar wou braai en nie by my huis nie!
Toe dink my bure dat ek mal is? :ricky:
 
Oubones said:
Die volksie bus doen iets aan 'n vrou!
My vrou het ook heerlik saammet my gekuier toe ek nog myne gehad het!
Ronde neus enkelkajuit!
Sommer eendag die braaivleis vuur opgelaai en afgery strand toe omdat my pel daar wou braai en nie by my huis nie!
Toe dink my bure dat ek mal is? :ricky:

Sy maak meer planne met die Kombi as ek  :lol8:
 
Dit is lekker wanneer die vrou ook 'n voertuig geniet!
Pienk gordyntjies kom! :peepwall: :pot:
 
Oubones said:
Dit is lekker wanneer die vrou ook 'n voertuig geniet!
Pienk gordyntjies kom! :peepwall: :pot:

:lol8: Die lekker ruik spuitgoed is klaar daar. So ook die wet wipes en tissues.

Vir die eerste keer sê sy niks oor my resto-mod planne nie. Met die bikes moan sy as ek geld spandeer aan ou bikes.
 
  Ek en Cutting Torch droom al jare van een.Moet erken ,ek het joune nie herken nie.As ek reg onthou,het Ryno se kombi n effense hoe hol soos n dahlia-bol gehad.
 

Latest posts

Top