GSGIXXER
Pack Dog
Dagse,
Sluip nou al 'n paar maande rond en tips vang - great forum, baie info ! Het nog baie om te leer - het nie veel offroad ondervinding met twee wiele nie, vat dit een stap op 'n slag. Is op die uitkyk vir panniers / handlebar risers en laer, wyer foot pegs vd GS - enige raad sal waardeer word. :thumleft: