Nuwe hond in die tuinroete

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
N

nickyD

Guest
Bly al 5 jaar in tuinroete. Pas van Wilddogs gehoor en besef nou wag ek alles gemis het. Sien uit daarna om deel van 'die pack' te wees. So baie paaie.....hopeloos te min tyd
 
Top