Nuwe hond , ou tricks

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 25, 2008
Messages
7
Reaction score
0
Location
Moorreesburg
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Hallo al die honne
My naam is Edwin en ek is hier van een van die kaap se voorstede naamlik Moorreesburg.
Lekker grond paaie hier in die Swartland en Weskus , ek speel met n 2001 AT en lees al seker meer as n jaar die WD site.
Ek het my AT gekoop laas jaar September en het al n paar ondervindings gehad , dit is tog wat dit lekker maak.
Geniet julle ouens se topics en het al moerse baie tips gekry ( AT - wielbearings , petrolpomp)
 

Attachments

  • rittelfees 013.jpg
    rittelfees 013.jpg
    100.4 KB
Top