Nuwe man op die werf, met ou vensters!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Hallo aan almal, is hier in die Sondags Rivier Vallei, wou al lankal aansluit by die web werf. Baie idees wat hier uitegruil word en lesse te leer uit ander se foute soook persone ontmoet, baie mense wat van dieselfde goed hou bv motorfiets ry (Grondpad). Het my 1ste motorfiets die Mrt gekry op die ouderdom van 33, nog nie eendag spyt nie. Cheers
 
Top