Ofroad Trip Nelspruit to Komatipoort

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 6, 2011
Messages
2
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLE 500
HI All

EK ry KTM 525 EXC en was laas naweek deur na Komatipoort , Spoorlyn dienspad.

Omtrent 200 plus km , 16.4 ltr petrol gebruik. Petrol gegooi in Malelaan en in Komatipoort en weer op Malelaan.

Omtrent 8-9 ure geneem , hier en daar pad gesoek . Terugkom was effe vinniger al het dit gereen maar dit was lekker slip & Slide.

Sodra KaTooM weer nuwe bande en brieke het doen ek dit weer.


Hande op . Wie wil saam ry?

Die uit eindelike beplanning is om die Norex Lyn ( Grenslyn SA en Mozambique)  te ry . Daar is i soort van pad . Dis 60km soontoe en kom selfde pad terug . 120km Ek sal maar i 5 ltr petrol saamneem vir incase.

Maar ek dink oorlslaap by Zulu Crossing sal in orde wees , Dis op die hoek van SA . MOZ en Swaziland.

Johan Visagie
ZS6AF
Nelspruit

 
Top