Old mountain trails

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Drybagh................. :biggrin: so true.

The barefoot farmer is Jean.

Respect for doing that on the Big Bikes. I last did it on a small Kx250.

Since then the farm on Tulbagh side has changed hands numerous times and has been sub devided so riding up from Tulbag I don't know who to contact.

Pote said:
ek het ook 'n lekker 1 nog om te gaan probeer, daar is 'n ou ossewa pad wat na bo op die berg gaan tussen die denneboom plantasie op die berg, daar is 'n groot protea plantasie ook wat nie meer benut word nie verder is daar net jagluiperds en bobbejane, die plaas gebruik net die area vir die opgaar damme op die berg en ek het toestemming om daar te kan ry aangesien ek vir die maatskapy werk, lokasie is sowat 10km buite Piketberg op die Eendekuil pad. Ek gaan iewers in volgende week weer plaas toe so sal 'n bietjie uitvind of ek 'n trip kan reel na op die berg.
Pote, ek het al daai een gery, laat weet my wanneer jy dit beplan, kan gereël word met pel van my se buurman, ons het so 2 jaar terug gery, maak jou maar reg vir aksie... Die pas is styl en die pad "loop" so 3-4 keer omdat dit te styl is vir draaie..
 
weskus said:

ek gaan môre na die plaas toe so sal dan so bietjie uitvind wanneer mens kan gaan loer daar bo
 
The old Stokoes pass is also one I'd like to ride
Impossible to get in with bike, and very challenging
Cape Nature and private forestry company
 
Top