" ONS GAAN NOU RY ". EC-Bash and beyond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ai daai petrol totaal staan darem uit soos n seer duim. Met alle koste op n trip kan mens n plan maak maar met die petrol is dit maar net betaal
of stap. :eek7: :deal:
 
Is so Chris, maar dit vir daai prys kon ek seker net 2 keer na 'n kopdokter toe gegaan het..... nou het ek darem my self genees.  :imaposer:
 
woody1 said:
Is so Chris, maar dit vir daai prys kon ek seker net 2 keer na 'n kopdokter toe gegaan het..... nou het ek darem my self genees.  :imaposer:

:thumleft: :thumleft:
 
Baie mooi een oom Woody , kyk dit is nou maar n oordentlike trippie op n legend fiets , wel gedaan oom , was lekker om oom weer te sien en te gesels .
Pak nou ASB  oom se sentrums in vir volgende jaar , dan hoef oom nie 7 uur te gaan slaap nie en my en Jaco alleen met oom Jmol en oom Barry los nie....
 
Lekker mooi RR Woody Ek het nou lekker gelees en weer daardie wereld sien oop gaan voor my.  Dankie vir die deel
 
Genade....lekker trippie maar gladnie goedkoop nie!
Baie mooi!
 
Ek was op n SKI  holiday.
Spending Kids Inheritence.
Jakkals gaan NIKS erf nie
 
Lekker. Hopefully I can meet you as well at next years EC Bash!
 
woody1 said:
Hoe de hel moet ek weet as my toerleier my nie vertel nie. :imaposer:

Jy't die roete gekies, ek het jou maar net gewys waar dit is.
 
Skoonpa, jou trick dat ek jou rekening op Klipplaat moet betaal het nie gewerk nie, inteendeel het jou rekening bietjie gegroei, hou jou pos dop daar is iets op pad, ek het somer my rekening van die naweek ook by joune gesit.

Jou dogter sê ek moet vir jou dankie sê vir die lekker naweek wat jy ons gesponser het. :biggrin:


Hier is Johan besig om van die goedjies te braai wat by jou rekening gekom het. :imaposer: :imaposer:


 

Attachments

  • 2015-05-17 18.50.08.jpg
    2015-05-17 18.50.08.jpg
    146.8 KB
  :ricky: :thumleft: Wel gedaan en dankie vir die deel, dit is regtig awesome wat jullle beleef het.
 
Jakkals said:
Skoonpa, jou trick dat ek jou rekening op Klipplaat moet betaal het nie gewerk nie, inteendeel het jou rekening bietjie gegroei, hou jou pos dop daar is iets op pad, ek het somer my rekening van die naweek ook by joune gesit.

Jou dogter sê ek moet vir jou dankie sê vir die lekker naweek wat jy ons gesponser het. :biggrin:


Hier is Johan besig om van die goedjies te braai wat by jou rekening gekom het. :imaposer: :imaposer:

Jakkals n skoonseun wat opstaan vir y regte is n man na my hart, welgedaan!
Ek dog toe ek so vinnig kyk dis die bosveld klong wat daar staan en braai!
 
Ag geen probleem my seun.... Solank julle dit geniet het.
Nou is daar nog minder om te erf. :imaposer:
 
Top