Opblaas matras (not selfinflating)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 14, 2011
Messages
1,735
Reaction score
140
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Het hierdie matras nou by Checkers Hyper gaan koop,het saam met n vriend Karoo toe gery aan die begin van die jaar en hy het toe een van die vir my geleen.
was nou beindruk met die matras,veral omdat hy redelik klein opvou,ek het sommer my slaapsak in hom toegedraai en in n plastieksak gesit en vasgemaak.
Ek wou n matras daar by Trappers koop vir n R1000,maar was bietjie platsak(ook maar goed)
Ek het lank gesoek om een van hulle te kry,veral die soort materiaal waarvan dit gemaak word,en siedaar Checkers jou doring.
Nou gaan ek slaap.
Die laaste foto is hoe die verpakking lyk waarin hy kom,daar is van daai plastiek scrap ook,maar ons almal weet dit dien eintlik net as n seil.
Die foto met die klein gassilinder is om n idee te gee hoe klein hy opvou.
 

Attachments

  • 20141214_121341.jpg
    20141214_121341.jpg
    232.8 KB
  • 20141214_124258.jpg
    20141214_124258.jpg
    323.4 KB
  • 20141214_121535.jpg
    20141214_121535.jpg
    246.3 KB
Top