Oppas om te diens by Donford Motorrad BMW

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
1,958
Reaction score
473
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Hi manne,

Wees baie versigtig as julle julle bikes na Donford to vat om te diens.  Laat ek die storie vertel...

Na 'n lang tyd het ek besluit om uiteindelik 'n nuw GS LC te koop en ek's moerse impressed met die bike en ry flippen lekker.  Voordat ek dit gekoop het, het hulle my gese die 1000km diens sal so +- R1200 kos.

Na my 1000km het ek my service gebook en sommer gewag vir hom want dit het nie lank gevat nie.  Toe ek die rekening moet betaal toe kry ek die skok van my lewe... R2 050 vir die diens.  Wat gedoen is is gedoen en moet maar betaal.

Hier is die details,

BMW run in check @ R405
Engine oil filter @ R207
Engine oil x 4L @ R1088
Diff oil @ R98
TOTAL:  2050 incl VAT

MOERSE SKOK!!!

'n Paar weke het verby gegaan en ek het toe besluit om vir Auto Atlantic in die Kaap te bel vir 'n quote.  Dit is wat hulle my toe quote op die 1000km diens,

Washer @ R19
Engine oil filter @ R236
Engine oil x 4L @ R852
Diff oil @ R55
Sundries @ R75
Labour @ R448
TOTAL:  R1 685

Ek het BMW gekontak en hulle se dat hulle het geen beheer oor watter mark-up die agente opsit nie.  Donford se hulle kan nie verstaan hoekom Auto Atlantic se pryse so goedkoop is nie.

Dit is daylight robbery and a rip off.  Ek sal NOOIT weer my bike by hulle diens nie. 

So maak maar seker volgende keer as jy 'n bike wil laat diens, kry die quote op papier.

cheers,
TOTAL:  2050 incl VAT
 
Top