Oranjerivier vloed 2011 wie kom kyk???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rickus

Race Dog
Joined
Jan 16, 2009
Messages
1,671
Reaction score
8
Location
Koës
Bike
KTM 950 Adventure S
Manne julle moet julle helmets opsit en kom kyk......die rivier is donners vol, was die naweek by die Augrabies valle en toe het die water geloop teen 1500cm3 en dit was al spectacular. Die vloei is vandag 3000cm3 en behoort teen die naweek +- 5200cm3 te wees.

Normale vloei in winter



Verlede jaar se mini-vloed teen 2800cm3




In 1988 was die vloei 7800cm3


 
Top