Ek het wragtag amper van my bike af geval. Duidelik is jou standaarde baie hoër as myne. Ek mag net een maal n week skeer, vrou se orders.Dorsland said:ChrisL - DUSTRIDERS said:ek dink jy moet vir ons so n skerm maak by jou naweek huisie :deal:
Ek is al op daai ouderdom waar as ek by die huis is, dan wil ek warm stort en slaap en eet. Jy sien mos ek skeer op 'n bash :snorting: :lol8: