Overberg Fun run 4 September 2011 Everybody welcome 1 day to go

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

at502pilot

Pack Dog
Joined
Apr 20, 2010
Messages
345
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Die jaar gaan dit meer pret wees en bring maar julle swemklere saam.
Ons gaan by n kampterrein op n plaas naby Riviersonderend  braai en kuier.Middag ete sal voorsien word.
             
Die koste vir middag ete is R75 pp en dit is nie net n bord kos nie,dit is n skaappotjie met rys en potbrood en vloeibare "toebroodjies" is ook beskikbaar! :mwink:
Die roete sal ons deur privaat gronde vat,party plekke sal seker bietjie modder wees,hang net af van die reen. :mwink: :thumleft:

Die roete het paar plekke wat bietjie steil mag wees vir party ryers maar daar is ompaaie om die gedeeltes,so elke bike kan ry waar hy wil,daar is geen verpligting teenoor enigiemand om die moeiliker gedeeltes te ry nie.

As julle nie gaan kom nie,gaan julle definitief uitmis

We leave from Dassiesfontein  at 09;00 and from there on it is mostly gravel.

Die paaie is almal pilion vriendelik en daar is definitief kans om nat te word langs die pad.

This morning I went on parts of the route and added some more beautiful parts through citrus orchards  and some more private routes,believe me,it is going to be lots of fun.

We have about 5 water crossings,some hills and lots more.Definitely not to be missed

Please add your names on the thread so we can make a list. :3some: :3some:
 
Top