Pa en seun trip die skool vakansie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,322
Reaction score
794
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek sit en tob met die idee om my seun (15) weer vir n lang adventure trip hierdie skool vakansie te vat.
Miskien af Gamtoos (PE) toe weer, grondpad langs, of so iets. Hy is al af PE toe op sy eie bike toe hy 13 was.
Pos dit maar solank hierso. Miskien is daar ander Pa en seuns wat ook aan so iets dink. Het nog nie n destination of so iets nie.
Wie weet wat dop uit.

:ricky:
 
Top