Padkamp met die Karretjie: 'n Karoo Toer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou nog nie gelees nie, maar net verblydend om Chris weer op die pad te sien.
 
Chris lekker om jou weer op ‘n trip te sien. Nog so meer saam met jou groot vriend in die wye Karoo.

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
2StrokeDan said:
Ai Chris, lekker om te sien jy ry so n lekker draai, ek weet hoe geniet jy dit!

Hoe het die lyf dit gevat?
Danie die lyf het ma pak gevat en dit sal maar so wees na elke trip, want hy is onomkeerbaar moertoe maar ek sal die pak vat so af en toe as Karoo Rider bereid is om my elke keer (lees vyf keer) wat ek van my stoel af gebliksem het sal optel!! ;D :lol8:
Ek belowe volgende trip sal ek probeer minder weeg Jan!! :thumleft:
 
DUSTRIDERS said:

Worst case trek ek daai Bike Hoist nader... :pot:
 
DUSTRIDERS said:
2StrokeDan said:
Ai Chris, lekker om te sien jy ry so n lekker draai, ek weet hoe geniet jy dit!

Hoe het die lyf dit gevat?
Danie die lyf het ma pak gevat en dit sal maar so wees na elke trip, want hy is onomkeerbaar moertoe maar ek sal die pak vat so af en toe as Karoo Rider bereid is om my elke keer (lees vyf keer) wat ek van my stoel af gebliksem het sal optel!! ;D :lol8:
Ek belowe volgende trip sal ek probeer minder weeg Jan!! :thumleft:

My ou buurman het ook altyd so van sy stoel afgeval. Liqourtown het 2 keer n week rooiwyn afgelewer by sy adres. :pot:
 
Dalk moet ek begin drink strak help dit vir my balans OF dalk val ek beter!! ;) :lol8:
 
:imaposer: :imaposer:
 
Was julle by die Kapokwinkel op Rietbron?  Die 2ib lê op n bed by die huis, maar sy vrou is by die winkel :lol8:

Die ou het n operasie gehad en die dokter het hom bietjie afgeknou :biggrin:
 
Toe ek begin kaarte loer om die vier dae te probeer volmaak het ek geweet KR was nog nie op Rietbron dus was dit dadelik op die roete.
Na vier dae op die pad vat ons n broodjie by sy huis en hou nabetrading van die roete en ek noem hom hy kan nou uiteindelik die merkie in sy boekie maak agter Rietbrom se naam, maar dit sal ok wees as hy die regmerkie met potlood maak as hy dit later wil uitvee!!! ;) :peepwall: :lol8:
Ek moet byvoeg Rietbron se enigste attraksie nl die tennisbane is nog in goeie toestand. :deal: :thumleft:
 
VaalBaas said:
Was julle by die Kapokwinkel op Rietbron?  Die 2ib lê op n bed by die huis, maar sy vrou is by die winkel :lol8:

Die ou het n operasie gehad en die dokter het hom bietjie afgeknou :biggrin:
Ons is op die middag daardeur VB, dit was so stil tot die wind het middagslapie gevat!! ;) :lol8:
 
Lekker gelees - die kiekies is mooi.

Een Saterdagmiddag kom ek en Ed op Rietbron aan.  Al wat aan die beweeg is, is die mense by die tennisbane.  Selfs die son het stilgestaan.

Daai manne was lus vir gesels, maar ons het dit geniet.  :biggrin:
 
Blixim, lekker lees ek nou!  Oom Chris - daai sidecar lyk sha-na-na!
Dankie vir die storie en die foto's!
 
Ek weet ook nie hoe ek die thread gemis het nie.

Dit lyk na 'n baie lekker trippie, regte kos vir die siel.

Baie dankie vir die deel en vir die mooi foto's  :thumleft:
 
Lekker !

Ons het laasweek met die karre vir so 'n week deur die Karoo gery en van NeuBethesda af tot by Victoria Wes was ons 'n paar keer bly ons was in die Disco en nie op 'n bike nie
Het twee dae later nog sprinkane in verskeie grade van 'paralytic' uitgegrawe uit die vreemdste nate en gate van die Disco se voorkant en engine spasie

Eisbein said:

Baie jare terug het ons familie deur die Karoo gery, en so n groot sprinkaanplaag getref dat die motors se verkoelers verstop het en aan't kook gegaan het.

My Pa was baie trots dat sy Volkswagen 411 kon aangaan met sy lugverkoelde enjin in die kar se gat. :thumleft:

Dit was so 1969/70.
 
      Dit roep goeie hehinneringe op.Lekker geskryf Jan.
 
Top