Padkamp met die Karretjie: 'n Karoo Toer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Pas klaar gelees.

Goeie verslag en pragtige foto's. Maak mens sommer lus en vat die pad
 
Ek lees nou die een ook raak. Chris , bly om te sien jy ry . Tyd staan nie stil nie , ons word ongelukkig ouer . Die dag toe ek 50 slaan , toe verkoop ek my HP2 en koop n 1200 ADV.  Dit het my verplig om my rystyl drasties te verander . Nog nie een da spyt nie . My nuwe motto is " Ry so dat jy more weer kan ry " 

Groete mater , jys n Yster .
 
Fenderbender said:
Ek lees nou die een ook raak. Chris , bly om te sien jy ry . Tyd staan nie stil nie , ons word ongelukkig ouer . Die dag toe ek 50 slaan , toe verkoop ek my HP2 en koop n 1200 ADV.  Dit het my verplig om my rystyl drasties te verander . Nog nie een da spyt nie . My nuwe motto is " Ry so dat jy more weer kan ry " 

Groete mater , jys n Yster .
Jy kon darem die Hp gehou het ve wanneer daai boempie stoker kom kuier ;) :peepwall: :lol8:
 
Boempie Stoker .... :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Die Karoo het 'n besondere atmosfeer en pragtige natuurskoon.

Ek het lekker saamgery en my verlustig aan jul kampplekke - Baie dankie vir jul moeite om dit so interessant te maak!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Dankie vir die deel. Die immergroen Chris lyk nie n dag ouer nie..
 
Daai sonsondergang fotos met die tentjies... BLIKSEM

Mis ek nou om daai ara te kan ry.  Ek wens ek kon nou fiets kry en net daarheen toer.  Nice RR
 
Dit lyk asof julle dit geniet het!Baie mooi geskryf en ook pragtige fotos.
Jy het nou so baie gery Chris,seker tyd vir nuwe bande  ;D
 
::) Only saw this now as well, looks like it was a lekker trip, well written report and great to see you back riding Chris.

Thanks guys!
 
https://youtu.be/FZKyPeRWsx0

Link to a short video if interested. :thumleft:
 
    Dankie Jan. Lekker trip.Ek like julle kampplekke.
 
Dankie vir die deel, pragtige landskappe wat jul oor gery het en so lekker om dit van n ander oogpunt te sien.
Dus omtrent n kompleet pakkie van Stealth camping, Karoo is amazing in sy eie reg en om die son opkomste en ondergange te beleef is daar nie woorde veral met iemand.
Well done chaps!
 
Julle het my lus om weer 'n trippie te doen so pas verdubbel...... ::) :drif: :drif:

BAAAAIE nice TR, Dankie!!! :thumleft:
 
Lekker manne, dankie vir die deel, het die video ook geniet  :thumleft:
 
Top