karooblom
Pack Dog
Hoe op dees aarde pair jy ñ senna smh10 aan ñ ander nie senna bluethooth headset. My Senna headset maak nie soos die user manual sê nie so ek kry nie die 2 verskillende units gepair nie. Die ander set is ñ BT-S2 unit. Enige hulp, raad en daad sal waardeer word.
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk