Papvreter!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

DeonDj

Race Dog
Joined
Dec 31, 2007
Messages
1,534
Reaction score
0
Location
Eastern Free State
Bike
BMW F800GS
Hi, today I met Jon W at Clarens and he introduced me to this site, wow, thanks Jon, I allready like it!
Ja ek is 'n Papvreter soos my visbek vriende van doer onder vir my se, nie 'n gebore ene nie, ek is eintlik 'n karoo derm, sening whatever, maar ek bly nou 4 maande in die Cheetha land, ja ek gel met dit nogal en die aunie ook......
Ek het my AT al 5 maande, like haar kwaai, as die auntie se mooi geseg so 4 bar slaat dan is ek soos Gone with the wind, far and away, jaaaaa dis mar soooo.....
Ek sit 'n snap/kiekie van die Africa T, dis geneem in my ou kontrei, koffie kapitaal en al, eeeshh maar warm, kyk as daai fan regs aankom dan is daar sekere goeters wat nie moet bak nie...............
Bly om julle te leer ken en mag julle 'n lekka 2008 beleef, gooi mielies!
Groete en al daai lekker goeters.
 

Attachments

  • Afri (10)2.jpg
    Afri (10)2.jpg
    233.8 KB · Views: 69
Top