Jakkals
Grey Hound
- Joined
- May 7, 2009
- Messages
- 6,519
- Reaction score
- 125
- Location
- George Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
My pa het die scooter nuut gekoop en gebruik om dorp toe te ry ens, maar a.g.v sy gesondheid kan hy nie meer die scooter gebruik nie en al wil hy nie moet hy die scooter verkoop,
Die scooter is 'n munt kondisisie met 8000 km op en my pa was die enigste ryer van die scooter, die scooter het nie soos die meeste ander scooters wat aan jonger mense behoort flat box gery van punt A na punt B nie.
As iemand 'n goeie kwaliteit, goed op gepaste scooter soek om te koop is hierdie die regte koop,
Prys - R9500.00
Julle kan my PM of kontak by - nul agt twee 444 drie ses twee vier as iemand belang stel.