• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SOLD - Big Boy Scooter - NO PAPERS!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SwannieBraai

Grey Hound
Joined
Apr 16, 2008
Messages
5,510
Reaction score
0
Location
Harties!
Bike
AJS (all models)
SOLD

Die fietsie het in n ou se garage gestaan en al sy plastics got damaged somehow, toe gee die ou die scooter vir n vriend van my, hy het sy ou bootbou skills gebruik en nice fibreglass panles gemaak, soos jule kan sien.

Hy soek net n skamele R2500, laagste prys.

Hy het 14000km op, enjin loop mooi, bike ry goed.

Geen papiere, nadah, zilts, ja hy het n plaatjie op, maar ek gaan nie sukkel met daai mission nie, jy is welkom.
Is wel NIE NIE GESTEEL NIE  :thumleft:

Battery moet replace word
Flickers moet gefit word agter en gekoppel word.
Hy het n toggle switch in die plek van die ou ignition switch.

Red my tog van die 100de fokken wielskoppers op Facebook, wat net die "is it still available" knoppie kan druk....eish  :imaposer:

My nr 0835057200.  :thumleft:
 

Attachments

  • IMG_20180928_171814.jpg
    IMG_20180928_171814.jpg
    82.6 KB · Views: 190
  • IMG_20180928_171820.jpg
    IMG_20180928_171820.jpg
    82.7 KB · Views: 187
  • IMG_20180928_171827.jpg
    IMG_20180928_171827.jpg
    94 KB · Views: 188
  • IMG_20180928_171832.jpg
    IMG_20180928_171832.jpg
    96.4 KB · Views: 187
  • IMG_20180928_171838.jpg
    IMG_20180928_171838.jpg
    92.2 KB · Views: 186
  • IMG_20180928_171844.jpg
    IMG_20180928_171844.jpg
    62.6 KB · Views: 186
  • IMG_20180928_171848.jpg
    IMG_20180928_171848.jpg
    73.5 KB · Views: 187
Top