- Joined
- Dec 7, 2012
- Messages
- 9,662
- Reaction score
- 1,762
- Location
- Kathu (NC)
- Bike
- KTM 1290 Adventure R
Dankie vir die goeie woorde, bly as mense my verslag geniet, is tog waarvoor mens hom skryf.
Ja, as ek dalk minder gesukkel het om die bike op te tel sou ek gehou het by besluit om om te draai...maar toe sukkel ek my oor die negatiwiteit sommer!!
Ek dink dit sou n ander storie gewees het as ek een of ander lae kilo pristine bike gery het, want hoe banger jy is vir val hoe meer val jy. Dan sou ek dalk dit anders benader het. Maar nou getuig die bike van meer ervaring as die gemiddelde GS daar buite so wie is ek nou om die stories te laat op droog
Hans Ambulans said:That Antoniesberg pass is not your mate....especially not when its wet. I was reading your post now.....en ek dink by myself. Op so n dag gaan jy SEKERLIK omdraai by Patensie. Om daarna nog die pas te doen in daardie weer...RESPEK.