Put Down The Hammer-Step Away From The Technology

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
fat b said:
Take a video camere with , this might be the making of "BROKE BACK MOUNTAIN 2"  :imaposer:
sies bliksem, watse flieks kyk jy?  :imaposer:
 
Well done Etto, daai lyk awesome. Dis somtyds daai kort onbeplande trippies wat die meeste betekenis dra.

Ek wens ek het n bike gehad to ek op Varsity was. Mens het soveel tyd en entoesiasme dan. Dit mag dalk egter nie so goed uitgedraai het nie, studente is nie die slimste mense in die wereld nie!
 
Hou so aan Etienne  :thumleft:.Ek wens daar was meer ouens soos jy man.Ekt gister 2 ouens ook min of meer jou ouderdom in 'n huis gevang waarin hulle ingebreek het en waar jy kyk le dagga zolle in stukkende bulbs waarmee hulle tik rook / snuif wat ook al hulle doen met die goed.Ek sal like om te sien hoe sulke mannetjies oorleef in daai vlaktes in die donker in die middel van nerens!
 
Lekker man. Wens daar was meer latte soos jy. Sien jou een van die dae. Ek kom baie deur Ladysmith toe. Lekker paie daar!  :thumleft:
 
Top