R1150GS services

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dreyer

Race Dog
Joined
Mar 4, 2009
Messages
535
Reaction score
0
Location
PE
Bike
Yamaha XT600
Ek het bietjie deur my repair manual deurgekrap na die servicing intervilles, en daar staan verskriklik baie intervalle waar BMW wil geld maak uit my uit. Watse jobs moet deur BMW gedoen word? Met ander woorde, wat ek met my limited tools en knowlage nie kan doen nie. Dan ook, wat word gewoonlik met n basic service gedoen, net olie elke 10000km, en elke 40000 plugs? Waneer moet die gearbox olie vervang word, en hoe check ek dit? En die ABS, engine diagnostic etc.? Ek kanie nou aan meer vrae dink nie, dit sal seker later opkom.
 
Top