RedRo nou ook op die forum.
Ek ry gewoonlik saam met Garfield, my man, en Dory (nog te klein om op forums soos die rond te hang, en haar pa is effe kwaai :biggrin: )
Garfield en Dory het al saam met van die WD's gery, en ek het al 'n paar ontmoet by plekke soos Oasis en die quarry.
Van die plekke waar ons al gery het...
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=118506.0
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=113951.0
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=114766.0
O ja, en ons was die naweek by Oasis, daar was bier, daar was ribs, dit was lekker :imaposer: