Richtersveld. What is it with this place?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mooi fotos, ek wil ook nog daardie wêreld besoek.
 
briv said:
Ek ry Vrydag !! Watter paaie het julle gery......of watse roete ?   :ricky:

Ons het van Kononeiland af vertrek, deur Keimoes en regs op 'n grondpad Lutzputs se rigting, deur Noenieput, Koopan, tot by by Molopo Kalahari Lodge.

Dag twee van Molopo Lodge na Hakskeenpan, deur Rietfontein Grenspos, Aroab, tot by Koës.

Dag drie Koëes, Keetmanshoop, D606 (ek dink) verby Visrivier Canyon tot by Ai-Ais vir ys, tjops en brandstof daarna tot by Gamkab.

Dag vier van Gamkab Wes langs die Oranje, deur die Sperrgebiet en oor die grens by Oranjemund, tot by Port Nolloth.

Dag vyf van Port Nolloth na Eksteenfontein ("shortest distance" op GPS gee vir jou 'n baie lekker tweespoor kortpad), Van Eksteenfontein bietjie rondgesoek en paadjie gekry wat deur Nababiep reservaat gaan tot in 'n verspoelde tweespoor/rivierloop wat weer Oranje toe gaan, tot by Oewerbos naby Vioolsdrif.

Dag ses van Vioolsdrif met Namakwa 4x4 roete deur Goodhope tot my Witbank (die lekkerste pad wat ek nog ooit gery het!). Slaap by Klein Pella.

Dag sewe beeline Upington toe deur Pofadder. Vorige keer eers by Riemvasmaak en Augrabies gedraai.
 
This is one of the things we came here for. Hartlief-skaaptjops on the rocks, and camping near the Orange.
 

Attachments

  • 20140409_210942 (Large).jpg
    20140409_210942 (Large).jpg
    198.4 KB
This was our room for the night. Open plan suite.
 

Attachments

  • 20140410_064717 (Large).jpg
    20140410_064717 (Large).jpg
    372.7 KB
The view the next morning, and one of my favourite pics I've ever taken. The Gamkab is spectacular, and the isolation eerie.
 

Attachments

  • 20140410_064850 (Custom).jpg
    20140410_064850 (Custom).jpg
    499.1 KB
Avontier said:
The view the next morning, and one of my favourite pics I've ever taken. The Gamkab is spectacular, and the isolation eerie.
Bedonnerd! :thumleft:
 
Jis dis great trip. Waar is Gamkab? EK kry op my kaart net 'n Gamchab riviertjie. Dis teenaan Ubub stroompie/lopie. Is dit daar rond?
 
Nice trip en pics. Ek sien net vier bikes, of kyk ek een mis. Het daar iets gebeur of is een bike net kamera sku?  :peepwall:
 
Nice pics and RR. Thanks for sharing.    :ricky:
 
MINZI said:
Nice trip en pics. Ek sien net vier bikes, of kyk ek een mis. Het daar iets gebeur of is een bike net kamera sku?  :peepwall:

As jy mooi kyk op die Gamkab-foto sal jy die 5de bike agter die helmet op die 640 sien.  ;)
 
See Duiwel said:
Jis dis great trip. Waar is Gamkab? EK kry op my kaart net 'n Gamchab riviertjie. Dis teenaan Ubub stroompie/lopie. Is dit daar rond?

Hulle spel hom op albei maniere. Gamkabrivier/Gamchabvallei
 

Attachments

  • Gamkabrivier Gamchabvallei.jpg
    Gamkabrivier Gamchabvallei.jpg
    99.8 KB
Lekker trip Avontier en kie!! Julle manne word nou al amper locals in daai geweste.

Haakskeenpan staan lekker vol water, die manne wat Speed-Week reel reken dit is 'n goeie ding, want die oppervlak word basies nuut oorgedoen en gekompakteer.
 
Avontier said:
The view the next morning, and one of my favourite pics I've ever taken. The Gamkab is spectacular, and the isolation eerie.

BLIKSEM. Moerse nice pic en geniet die RR ook.
 
Carrots said:
Avontier said:
The view the next morning, and one of my favourite pics I've ever taken. The Gamkab is spectacular, and the isolation eerie.

BLIKSEM. Moerse nice pic en geniet die RR ook.

Goeie hond!!!!
Daai pic is amazing  :eek:
 
Bevange roete & RR!

Die trip het sopas 50 plekke opbeweeg op my (to do) lysie tot innie volgende 3
 
The view from the house we booked in Port Nolloth
 

Attachments

  • 20140410_185633 (Large).jpg
    20140410_185633 (Large).jpg
    121 KB
View from atop the tweespoor route from Eksteenfontein to Vioolsdrif, to the west of the Helskloof Pass. We were the first humans on this route after it has seen some serious floods recently. We were very glad to be on the 690s instead of the 1190/990s.
 

Attachments

  • 20140411_123447 (Custom).jpg
    20140411_123447 (Custom).jpg
    454.8 KB
Top