Ride to Adam's Calendar - a Photo Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
cruizaman said:
Lekker foto's, Noneking. Ek het nou weer iets geleer, was al `n paar keer in Kaapsehoop maar nog nooit by Adam's Calendar nie. Kan mens daar uitkom met `n kar? 

Adam's Calendar is ń op eskarp geleë so 2-3km buite die dorpie. Hek daarheen word gesluit gehou. Jy kan wel van Barberton kant af daar uitkom, maar dit is entjie se ry op tweespoor.

Beste is om daarheen te stap van Kaapsehoop?
 
Noneking said:

:thumleft: Sal definitief navrae daaroor doen as ons weer in Kaapsehoop is.
 
Gaan defenitief daai twee spoor paaitjie opsoek. Dis hoekom ek adv biking doen. Het 5jr daar op berlin plantasie gewerk, en niks gehoor van die plek. Dankie vir die deel. Klink soos n ideale plek vir n geocoach :peepwall:
 
MRK Miller said:

Die ouens geocoach kwaai daar. Anderdag saam iemand daar gery wat oral gestop het om van die goed te soek
 
Top