Ok, so I have thrown myself a little into the deep end.....
Die laaste keer wat ek 'n motorfiets gery het was in Matriek.... 11 jaar terug ... ek ry al 'n paar jaar quads (ok dit is nie deiselfde nie, en dit maak my so bietjie on populer op 'n 2-wheel forum) maar ek het besluit dat duelsport riding is wat ek wil doen... so ek kry my 800GS volgende vrydag !!!
Dammit ek is opgewonde maar ook lekker bang :
Kom ons se ek kry die bike regop gehou....... hoe moet ek hom ry om hom mooi in te ry ? ? ?