3. Only in Hobhouse you get your local specialty a "polisie-broodjie" , which is exactly as filling as they promised, with a pudding as a side dish take away,
Dit was lekker om julle twee te ontmoet in Hobhouse en om gesigte by name te sit.. Julle roete lyk nogal lekker tuff.
Thanks vir die raad oor modder ry ons twee het oorgenoeg tyd gehad en plekke om dit wat julle vir ons gese het te beproef. Werk soos 'n bom tot jy gaan vas sit.