Right Around Africa

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Tonteldoos said:
jorust said:
Carrots said:
Gooi mielies Jo!!  :thumleft:

Dankie Carrots!  :thumleft:

Jy't my sopas 'n idee gegee. Wanneer ek daar ander kant aankom (Ethiopia) waar hulle bikers met klippe gooi. Wonder wat hulle sal doen as ek hulle met mielies terug gooi. Dan pas ek nou mos die gesegde net letterlik toe.

Food for thought!
Nogal Pittig...  :biggrin:

Ek weet, dis bietjie CORNY, né?  :peepwall:
 
So corny jy maak sommer popcorn van mielies  :imaposer:
 
Ethiopia kry jy die od slingervel teen die bike soos ook in die DRC en selfs Lesotho....miskien tot Soweto as jy jouself kark gedra. Moet asb ASB nie Ethiopia misry nie, dis n stunning land, super mooi - maak seker jy gaan by Lalibela aan en onder deur die OMO Valey in Turkana in. Die Omo valey, Turkana en Masai is een van die enigste plekke in die wereld waar die mens nog so tradisioneel leef dat.......ek het nie woorde nie, kom net en spandeer tyd saam die locals, jy sal 'jousels vergaap' aan die lewe hier!
 
En ek hoop daai Brits manne het ons naam hoog gehou, ons was glads te veel in die nuus die afgelope paar jaar, van mense wat olifante molesteer tot weet nie wat nog nie....ek drink nie meer harties se water nie  :peepwall:
 
TVB said:

Ek ry definitief deur Ethiopia!  :thumleft: Dis of dit of Somalia! Ek vat eerder Ethiopia aan as die pirates!!!  :peepwall:
 
TVB said:
En ek hoop daai Brits manne het ons naam hoog gehou, ons was glads te veel in die nuus die afgelope paar jaar, van mense wat olifante molesteer tot weet nie wat nog nie....ek drink nie meer harties se water nie  :peepwall:
 
Liewe $#$!!!!!!  :eek7:
Het self twee jaar in daai area gewoon.  :peepwall:
 
As jy nie van die water gedrink het nie sal jy fine wees, hmmm nou wonder ek self :imaposer:
 
Enjoy Senegal and please don't deprive us of your interesting updates . :sip:

Good luck with Senegal I know you will be successful with your positive enthusiasm , savvy and charm . :thumleft:

Only way to outwit those policemen is to stand one's ground and not get angry , scared and to know one's rights and be informed. But easier said than done in the face of their high level of bullying , it's almost a national sport for them .  I think very few of us would have the courage to face that border alone. I know I wouldn't , so respect .  :salut: :salut: I am not wishing you luck , I wish the policmen luck as they will need it if they think they can bully you or wear you down . They will be scared . :imaposer:

Jy raak nou rof met die Lara Croft avatar ne? Veilig wees. Hier is dit weer storms en sneeu reg oor die land! Mooi ry. x
 
This is awesome. ... So lucky to be young in2011/12/13 then in the 80s we rode sa and then had to back pack asia as couldnt ride africa:) i am enjoying this trip as if i were there... Go girl go
 
Sopas in Rabat aangekom. Het BAIE stories en photies om te deel.

Update to follow soon.  :thumleft:
 
Hier's solank 'n photie.  :mwink:

Attachments

  • DSCN2214.JPG
    DSCN2214.JPG
    253.4 KB
Awesome Jo !! Well done !

Love the pic ! hope you got lots more to share  :thumleft:
 
Daai koelteboom is darem ver  :lol8:

Kan nie wag vd ander photies nie.
 
Latest posts

Top