Rooi liggie by die reset knoppie?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FIXER

Pack Dog
Joined
Aug 9, 2008
Messages
315
Reaction score
3
Location
Pringle
Bike
Moto Guzzi (all models)
Kom na werk teen skemer in die garage en daar brand die ding sommer net so. Gin niks naby gekom vanaf was vorige aand. Kry nie enige inligting in die handboekie of hier op die forum nie.

Nou wat nou? Kan iemand vertel assseblief?

Dit lyk of die liggie net langs die ogie sit, wat volgens die boekie die dash liggies se sterkte tussen dag en nag reel en altwee saam in 'n gaatjie onder die reset knoppie.
 
Top