Avontier said:
Michnus, watter agter-tyre verkies jy vir hierdie trips?
Die belangrikste ding is om myle te kan kry, om tyres daar te koop is onmoontlik en baue duur. Die Heidie's doen alles redelik goed wat dit aan betref.
Die Heidie's het baie goed gedoen, jy sal sien op die Turkana stuk het ons amper 600km vulkaniese rots gery en hulle het regtig baie goed gedoen. Modder, sand, teer, hulle is n goeie kombinasie vir so n toer.
Met dit moet ek jou se, ek sal nie weer die voorband gebruik nie. Die karkas is baie sag en word van iets gemaak wat nie "rippstop" is nie. Ons het die Tubliss voor gebruik, wonderlike ding!
Maar as ek hom plug, en dis n 5mm gat, nie paar kilometer nie dan skeur die gat oop. Ek het in Addis, Mitas bande op gesit.
Tot in Egipte het ons al 9 inpak punctures gehad net voor. Die Tubliss werk soos n bom, maar die Heidie's se karkas het ons in die steek gelaat.
Al 3 was omtrent 5mm gate toe ons die puncture gekry het.
The other problem we got from the Heidie's was in Sudan, heat was up in the 50's everyday, all though I pumped the tyres hard my rear delaminted from the heat. Still had half the grip left when I had to borrow a Anakee off an abandoned bike.