MegaPix
Race Dog
- Joined
- Sep 27, 2013
- Messages
- 3,462
- Reaction score
- 799
- Location
- Highveld, CENTURION
- Bike
- Zero (all models)
After reading this post https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=133823.0 I decided that it is time to arrange a bash on my brother's little plasie.
Toevallig het ek en hy die naweek gesit en gesels oor so iets. Die beplanning is om dit in die nuwe jaar te doen. It will give everyone a chance to look at their diaries and then make a date from there.
His plasie is in the Kromdraai area and in this area there are a lot of dirt roads that leads to Rooiberg, Thabazimbi, Hammanskraal etc.
Every time that I am there I get the urge to just ride all day long and ignore any farming activity. SO
Ons wil 'n naweek op die plasie kamp met tente. Geen krag behalwe solar panel ligte, GAS BOS Shower. Iemand wat belang sal stel?
Dan die Saterdag oggend 'n trip van in die omgewing. Mense dalk help leer om in dik sand te ry? Ek self moet leer.
Aande net lekker kuier. My broer kan die logistiek uitsort.
Here are some photos of the area and surroundings.
Taken with my I PHONE 4