SCHOEMANSRUS Shebeen Run Take 2 ...... 19 - 21 September 2014

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ons arriveer op die plaas.

Volgende dag se petrol tap en die res van die oggend se ontbyt by die beroemde "Holiday Inn"

Shame, hulle het skynbaar die een "chalet" heeltemal ontruim om vir ons 'n eetplek te maak.


 

Attachments

  • SANY0028 (640x480).jpg
    SANY0028 (640x480).jpg
    241.6 KB
  • SANY0031 (640x480).jpg
    SANY0031 (640x480).jpg
    238.2 KB
  • SANY0035 (640x480).jpg
    SANY0035 (640x480).jpg
    237 KB
  • SANY0039 (640x480).jpg
    SANY0039 (640x480).jpg
    158.6 KB
  • SANY0026 (640x480).jpg
    SANY0026 (640x480).jpg
    275 KB
Hier is die "Tourist B&B" se afdraai en kyk net hoe ontspanne kan 'n biker raak.

Party raak so onspanne dat hulle vergeet om te konsentreer.

En dan die lank gewag vir die vuurtjie om die worsies te braai dat die manne sommer so teen die muur ingedut het. alle koeltebome was al vol bespreek deur die lokale bevolking en moes ons toe maar die beste maak van wat beskikbaar is.

 

Attachments

  • SANY0051 (640x480).jpg
    SANY0051 (640x480).jpg
    161.3 KB
  • SANY0050 (640x480).jpg
    SANY0050 (640x480).jpg
    159.2 KB
  • SANY0045 (640x480).jpg
    SANY0045 (640x480).jpg
    210.6 KB
  • SANY0036 (640x480).jpg
    SANY0036 (640x480).jpg
    217.1 KB
  • SANY0042 (640x480).jpg
    SANY0042 (640x480).jpg
    179 KB
Nog paar fotos van die kamp se fasaliteite en die tafel in gereedheid bring vir ontbyt.

Daarna fotos van ek, Heebs en Bloues se terugtog.
 

Attachments

  • SANY0055 (640x480).jpg
    SANY0055 (640x480).jpg
    278.8 KB
  • SANY0056 (640x480).jpg
    SANY0056 (640x480).jpg
    189.5 KB
  • SANY0057 (640x480).jpg
    SANY0057 (640x480).jpg
    268.4 KB
  • SANY0058 (640x480).jpg
    SANY0058 (640x480).jpg
    176.7 KB
  • SANY0060 (640x480).jpg
    SANY0060 (640x480).jpg
    238.7 KB
Vir die wat skerp is - Hier is die tafel in gereedheid bring

Dan weer die herontmoeting van HeeBs met sy beursie, hene die man het darem groot gesmile toe hy weer sy belongings in sy hande vashou.

Agter die kroeg is die eienaars van Moegatle 4X4. Hulle het 'n paar chalets en kamplek vir meestal 4X4 ouens wat dan in die trust gebied daar naby gaan rondspeel.

Dis nou ook eers al van my kant af.
Dankie aan almal vir die trip, was lekker, maar ek weet nie wat is lekkerder nie - Reën of stof. Sal dalk die reën kies soos die vorige een.

Bloues, jou Boboti rook het my sodanig aangetas dat ek nie Maandag kon gaan werk nie. Kom ons noem dit die "Black label boboti siekte".

Megapix ek stuur vir jou die video van die trompoppies ook nou. Ek kan nie eers fotos behoorlik oplaai nie, wat nog van 'n video.
 

Attachments

  • SANY0054 (640x480).jpg
    SANY0054 (640x480).jpg
    193.4 KB
  • SANY0066 (640x480).jpg
    SANY0066 (640x480).jpg
    169.5 KB
  • SANY0067 (640x480).jpg
    SANY0067 (640x480).jpg
    174.2 KB
  • SANY0064 (640x480).jpg
    SANY0064 (640x480).jpg
    187.9 KB
Bloues is having a little trouble uploading pics, so he asked me to help out !

Here is David with the owner of the Pink shebeen.



I'm so muddled with my timeline but I think this was just after "The holiday Inn" , Lovely bit of dirt I must say!

Now there's two problems with this photo - we can forgive the thumb in the top left but that snorting thing on the tank ?!?



This was at the end of the days' ride, moving away from the abandoned church.



David took loads of pics but says that a lot are duplicate of what's been shown already - Davie, where's the donkey cart?


 
@Heebs.  Thank you Heebs.  Me thinks a guy must be close to an IT engineer to be able to upload pics on the forum.
The owner of the Pink Shebeen is busy with rehab after an brain op.  Cancer.  My heart really went out to her.
The pic of the donkey card was send to Megapix some time ago.  Megapix has got high standards when it come's to pics.  Don't know if it is going to make the report. When he said the pic with the donkey card was "oulik", I got worried. :eek7:
Eish the "bash" was too nice.  Went by wayyyyyy to quickly.  Wonder why Hoendertjie is so quiet.  Would love to hear his take on the run.
 
Dankie vir die RR en pics manne , dit maak my sommer nog meer hartseer dat ek  hierdie keer nie daar was nie.

Hoendertjie en Michelle het weer , soos in Feb , Baie moeite gedoen.

JohnB , geluk met jou nuwe ride , hy is awesome!
 
Ons beplan 'n ander tipe bash voor die volgense Shebeen Run.  Dink maar aan datums en laat weet as julle belangstel?

Sent from my SM-N900 using Tapatalk
 
Top