SCHOEMANSRUS Shebeen Run Take 2 ...... 19 - 21 September 2014

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
solank hul dit net vir jou courier!!! :laughing4:
 
Bewyse van die val.. en ons persoonlike Kroegman  ;)

 

Attachments

  • 20140920_111459.jpg
    20140920_111459.jpg
    379.1 KB
  • 20140920_193009.jpg
    20140920_193009.jpg
    361.5 KB
  • 20140920_111506.jpg
    20140920_111506.jpg
    339.5 KB
Ek wou n doughnut trek, toe trek ek eerder n smiley  :p
 

Attachments

  • 20140919_171457.jpg
    20140919_171457.jpg
    491.1 KB
  • 20140919_171647.jpg
    20140919_171647.jpg
    472.3 KB
Ongemaklikste tent ooit.
 

Attachments

  • 20140920_092225.jpg
    20140920_092225.jpg
    452.8 KB
  • 20140920_132944.jpg
    20140920_132944.jpg
    283.8 KB
  • 20140920_063119.jpg
    20140920_063119.jpg
    444.5 KB
  • 20140921_115335.jpg
    20140921_115335.jpg
    446.9 KB
Ja om Jane  neer te sit teen 2km/h was glad nie gaaf nie. Darem lekker gelag en gewag dat almal eers fotos neem voor ek opgestaan her😂😆

Sent from my SM-N900 using Tapatalk
 
MegaPix said:
Ja om Jane  neer te sit teen 2km/h was glad nie gaaf nie. Darem lekker gelag en gewag dat almal eers fotos neem voor ek opgestaan her😂😆

Sent from my SM-N900 using Tapatalk

Shame give that man a cold one  :bar: 
 
@Johnny B:   :imaposer:  Jy sal moet werk aan die doughnut trek!!!

Ek, Heebs en NicoBie het mekaar net na 12h00 Vrydag by Harties ontmoet.  Vandaar, onder die ervare leiding van Nicobie, het ons die kanale roete aan die weste kant verby Brits gevolg.  Baie interesante besienswaardighede.  Harties is reeds in 1923 gebou en die kanale is in 1930 voltooi.  Die westelike kanale is 58 km lank en die westelike kanale is 78 km lank. Die kanale kan 5700L water per sekonde hanteer.   NicoBie se ketting het begin raas en na n kort stop het hy gou die probleem opgelos.  Ons het n verdere 2 "pitstops" gemaak vir verversings en is daarna deur na die plaas.  Hoe NicoBie ons reguit na die plaas gelei het weet nugter alleen.  Ek vermoed ek so nou nog na die plaas gesoek het as dit nie vir Nico was nie.  Dankie man.  Ons het die aand na n wonderlike rit (110km) by die plaas ariveer.  Mens kon dadelik sien dat die Boere van Schoemansville die sout van die aarde is.  Ons is dadelik welkom laat voel.  Nuwe vriende is ontmoet.  Die aand ete wat Michelle vir ons voorberei het was uitstaande.  Wildspotjie.  Heerlike vars vetkoeke en konfeit om alles af te rond.  Aand was bietjie rof vir die stadsjapies wie nie meer gewoond is aan die kampeer aksie nie.  En jaaits.  Kan die manne gesprekke voer in hul slap.  Ek glo steeds dit was Nico wat so 1h00 se kant in sy slaap so lekker diep uit sy maag gelag het...  Wat hy gedroom het weet nugter alleen maar dit moes lekker gewees het om so te kan lag.  
 
Ek sit my "take" maar so skof skof in.  Het gisteraand een ingesit toe verdwyn die ding... :dousing:
 
Die lag is nie die probleem nie.  Wie was daai donner wat so gesnork het 3 minute na hy in se kooi geklim het?  :eek: :eek: :eek:
 
Bloue sukkel om sy kant van die storie vertel te kry.  So ek sal namens hom dit hier plaas en net later klein regstellings bysit.

Saterdag.  Ek het die rit baie geniet.  Baie anders as die normale.  Lekker ry, lekker kuier, lekker eet en weereens lekker kuier.  Die dag se rit was seker so 100km (kan verkeerd wees).  Die grondpaaie het gewissel van bree geskraapte paaie, klein twee spoor paadjies, sinkplaat, bietjie sand en hope pret.  Gou was dit duidelik dat die manne hulle sit geken het.  Niks was meer indrukwekkend as Johnny die KTM se oortjie oopdraai en die monster op die grond begin speel en spring nie!
Die plaaslike gemeenskap het ons baie goed ontvang en ek vir een het soos n rockster gevoel wanneer die kinders ons toegejuig het wanneer ons verby hulle gery het.  Iets wat ek nie sal vergeet nie is die hartlike ontvangs by die "Holiday Inn" waar ons ontbyt geeet het nie.  Die mamma wie vir ons n skottel water gebring het om ons hande te was.  Die vreugde van die mamma toe ek haar na die ete n fooitjie gee.  Sy het my behoorlik om die nek geval. 
Die aand het die Schoemans ons weer behoorlik getrakteer.  In my opinie was die ster van die naweek Michelle wie sulke lekker kos aan die manne voorgesit het. 
Een of ander wyse het die aand genoem die geheim agter kampeer is om genoeg te drink sodat n man dan lekker kan slaap.  Ek het dit nodig geag om die raad te volg.  Ek en Hoendertjie was later die aand die enigste manne oor by die vuur.  Daar was diep gefilosofeer(Aristotles en Socrates sou iets kon wys word in my beskeie opinie).  Ek en Hoendertjie het ook tot die gevolgtrekking gekom dat VAT 69 Whiskey nie n goei roep is om die aand meer af te sluit indien die heel aand bier gedrink is nie.  n Bewys daarvan is toe my tandeborsel die volgende oggend spoorloos verdwyn het.  Ek was natuurlik gedwonge om toe maar - weet nie of dit Heebs of NicoBie - se tande borsel te gebruik, toe hulle nie gekyk het nie...
Ek vir een was baie spyt dat die naweek so vining geeindig het.  Na n baie lekker ontbyt het ons gegroet en in die pad geval.  NicoBie, Heebs en ek het weer in n westelike rigting vertrek.  Ek moes die manne ongelukkig net voor Assen verlaat nadat my fiets n "slow puncher" opgedoen het.  Ek het daarna voett in die hoek gesit om sonder verwyl in Pretoria uit te kom.  Was net na 12h00 terug in Petoorsdorp.  Band wat gehou het en geen verdere probleme gegee het nie.
My dank aan ieder en elk betrokke by die "bash".  Almal se vriendelikheid en hulpvaardigheid het n bydrae gelewer tot n wonderlike ervaring.  Spesiale dank aan Megapix en Yvonne vir die reelings en bydrae om ons welkom te laat voel.  Vir Hoendertjie en Michelle.  Baie dankie vir die reelings en moeite.  Kon nie beter.  Van die braaihout tot die kombuis tot die lekker kampeerplek.  Om nie te praat van die profesionele "back-up crew" in die bakkie nie.  Die roete en leiding was tops!  Ek was so beindruk ek het sommer my eetgerei daar gelos vir die volgende "Bash" 
PS:  Spesiale dank aan die Sharkies wat goedgunstelik besluit het om nie oor rugby te gesels nie.  As die skoen aan die ander voet was het julle gehop manne!


Nou die regstellings.  Ek en Yvonne het niks gereel nie.  Hoendertjie en Michelle het als gedoen,  Ek was van diens af.  Net help kos maak.

:pot: :pot: :pot:
 
Lyk of julle fun gehad het manne!
Ek sal saamkom in Feb op een voorwaarde.
Ek reel vir ons n breakfastrun Naboom toe vir die saterdagoggend.
Dan kan ons betyds terug wees die middag om nog so 2 of 3 sjebeens deur te werk.
 
Orangeswifty said:
Lyk of julle fun gehad het manne!
Ek sal saamkom in Feb op een voorwaarde.
Ek reel vir ons n breakfastrun Naboom toe vir die saterdagoggend.
Dan kan ons betyds terug wees die middag om nog so 2 of 3 sjebeens deur te werk.
:thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Verseker dink ek so iets sal werk :thumleft: :bar:
 
For some photees from my point - I'm definately not the photographer Megapix is !!

This was our first little break on the way to Schoemans.

Nico and David posing for me



Just exiting the Canals, where Nico stopped to adjust his chain that was too tight.
See my helmet that bliksemed onto the ground, that's pretty much how it carried on for the rest of the trip  :mad:



After a good hour or so, Nico led us to Moegatle 4X4 for our first refreshment of the day - Where I promply left my wallet, full of cash and cards! Luckily the good people at the lodge kept it for me for our return on Sunday!



Our fearless leader then led us to our next stop for another "Orange juice". - Where I nearly left my backpack (There's a pattern emerging here)
We chatted to or should I say that we were chatted to, by one of the locals that had clearly started earlier than us  :biggrin:



Nothing to write about here, just posted to drive Kobus crazy with my incredible camera skillz !  :biggrin: :biggrin: :biggrin:



Time to split....



 
Must say Kobus, this Photobucket thing works a charm !

David just having a chilled ride. It's got to be said that David has some skill with the F800. During one time when we hit the sand and we were going slow, the sand monster came after him and I thought "whoops! Here he goes! He just kept cool, opened a bit and pulled the bike right out!"  :thumleft:



I thought I'd taken a lot more photos than I actually did, so there's a good few jumps in between shots.
Our camp with Yvonne chillin on the bench.



Camp TV



Kobus, Tertius and one of the kids - great laaitjies you have Hoenderjie. I had a great time chatting to them.



My massive orange palace, just long enough for my head to touch one side, while my feet touched the other !



Very impressed with the bush shower ! Hot water in the bush, very niiice.



Petrol Time, with Nico on the left checking his wallet after playing ATM to help me out.



Off to the Holiday Inn for brekky! Like David said, this was probably my highlight of the whole day, very humbling because these folk have so little but try so hard to please. You could clearly see how nervous our "serving" lady was but she did a brilliant job!




African tradition of washing your hands at the table before eating.








Off to the clinic where Hoenderjie has decided to adopt and support the kids of the community!

A banner just for the Wilddogs  :thumleft:  and this wasn't the only time we were so welcome, everytime we rode past people in the street, we got a huge wave from everyone. Once on the return we had to stop bang in the middle of the "township" while the guys sorted out their GPS's. All the kids came charging toward us from 3 blocks away, just to have a quick look at what was going on !




Hoender doing his stuff



Jimmy the school / clinic head or school principal



.....just another meter to the left and Kobus would have been right in the kak  :lol8:



The one regret I had was that we could not stay at each place much longer, we were just too pressed for time and of course, didn't want to drink (too much) and ride!
I got the idea that all the Shebeen owners were expecting us to kuir for longer.

Oh.. and the fact that they brought out the BEEEG speakers also helped us along a bit .



Another split...

 
Our backup crew !!



Tree next to the old abondoned church.



Very bad picture but this was basically Schoemansrus fashion



Recycling innitiative !!



Our return trip crossing at Pienaar's rivier. Unfortunately this is where David found something in his tyre and had to leave us at pace!



Our other wives



And this folks is my last picture, thanks for looking !




Looking forward to the next one in Feb  :thumleft:
 
Heebs I just love your sense of humour. Love your style of writing.  Thnx for the add on

Sent from my SM-N900 using Tapatalk
 
Ok hier gaan ek ook nou.
Ek hoop net my foto oplaaiery is net so smooth soos met die start van die trip.

Toets eers, my staatmaker, gereed vir die avontuur.
https://imagizer.imageshack.us/v2/529x397q90/746/dY0OTs.jpg
 
Nie gewerk nie,
Sal nou maar net direct attach, die imageshack wil nie vannaand met my werk nie.

ontmoet vir Bloues en HeeBs by Damdoryn en nadat ons groet, vertrek ons op die kanaal roete om soveel moontlik grondpad te ry.
Fotos by die krokodil rivier.

Daarna ons pad, net "traffic" en stop by die Moegatle 4X4 Lodge.


 

Attachments

  • SANY0003 (640x480).jpg
    SANY0003 (640x480).jpg
    230.8 KB
  • SANY0010 (640x480).jpg
    SANY0010 (640x480).jpg
    186.7 KB
  • SANY0009 (640x480).jpg
    SANY0009 (640x480).jpg
    181.8 KB
  • SANY0008 (640x480).jpg
    SANY0008 (640x480).jpg
    158.3 KB
  • SANY0007 (640x480).jpg
    SANY0007 (640x480).jpg
    207.7 KB
  • SANY0003 (640x480).jpg
    SANY0003 (640x480).jpg
    230.8 KB
  • SANY0002 (640x480).jpg
    SANY0002 (640x480).jpg
    180 KB
  • SANY0001 (640x480).jpg
    SANY0001 (640x480).jpg
    236 KB
Ek sien die Moegatle foto wys nie, so ek laai weer.

Na daai eerste pitstop ry ons verder via Jericho, en dis die eerste keer wat ek die Jericho rock sien wat so baie op die forum feature.

Ons tweede pitstop by 'n shebeen in Ga- Rasai.

Daarna weer vir 'n pisstop.

Hierdie roete ry so om die klipvoordam wat ek maar net so in die verte gesien het.
 

Attachments

  • SANY0010 (640x480).jpg
    SANY0010 (640x480).jpg
    186.7 KB
  • SANY0013 (640x480).jpg
    SANY0013 (640x480).jpg
    230.3 KB
  • SANY0014 (640x480).jpg
    SANY0014 (640x480).jpg
    153.9 KB
  • SANY0016 (640x480).jpg
    SANY0016 (640x480).jpg
    177.4 KB
  • SANY0020 (640x480).jpg
    SANY0020 (640x480).jpg
    138.5 KB
Top