Seweweekspoort - WEG!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hi julle, my RR van die Buffelspoort kom nou-nou.

Wat Towerkop kaas betref: Roy Taylor het die fabriek aan Parmalat verkoop en toe sommer dadelik vir hom n splinter nuwe een aan die anderkant van die dorp loop opsit, dis nou Ladismith Cheese.,
 
Berty77 said:

Engelse kaas, dus.  :p

Heimer said:

:thumleft:
 
The BMW bikes that rode through Ladismith on Saturday 10th march was the Cape BMW Club on their way to the Eastern Cape, Transkei & Drakensberg Tour.

Got back yesterday.
 
Top