Shaw's pass inspection

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,360
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Shaw's pas is mos toe, so kom ons gaan kyk hoe lyk dit daar, was lanklaas daar gewees

001-1.jpg


Verby die murasie

002.jpg


Van teer na die nuwe grondpad - gravel highway

003-1.jpg


Hemel en Aarde vallei - eerder, Hemel op Aarde

004-1.jpg


005-1.jpg


006-1.jpg


Ons "Kerkie"

007.jpg


Ja, die pas is inderdaad gesluit vir verkeer - ummmm, alle verkeer?

008-1.jpg


Vat die pas aan - die nuwe een

009.jpg


010.jpg


011-1.jpg


Afdraai na die koringhuisie

012.jpg


Dis mos koring

013.jpg


Bloukransvoels met kleintjies

015.jpg


Toeskouers

016.jpg


Ai, die overberg is darem mooi

017.jpg


018.jpg


Bike en boom

019.jpg


Afmoerpad of so iets, amper vandag afgemoer, die klippe is vreeslik los en die grond is kurkdroog

020.jpg


021.jpg


Die son trek water se kant toe aan in die weste, letterlik die see in

022.jpg


Eers deur 'n hek voor die opdraande uitgesukkel word

023.jpg


Swartrivier afdraai op die ou R 43, Karwyderskraal pad

024.jpg


Daar sak die son op nog 'n wonderlike dag, dis tog so lekker om te lewe

025.jpg
 
Werklik n mooi deel van die wereld uit gestal deur fantatiese fotos.  :thumleft:
 
Beautiful pics as always, Dual.  The Overberg is particularly stunning at this time of the year.
Thanks.
 
Beautiful. I realised just now that fall-down hill is even on streetview, except the last uphill to the west. Amazing!

https://goo.gl/maps/QM1fX
 
Very nice pics from a stunning part of the world  :thumleft:
 
Top