She is one tough Cookie.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Well done for making it through undamaged.  I moered down in the snot in the middle of the R355.  It was fun up to that point.
 
It's heartwarming to see the XR also got through.
 
Op die nooit wil ek net byvoeg dat ek f$%ken bly was dat ons verlede naweek die pad droog gekry het. Vroulief was saam en ons het laat weggekom Saterdag middag. Daardie 5-6km 2spoor anderkant die dam as dit nat is met 2-up sal enige ou se moed breek, maar dan, die hele pad verg deeglike aandag as hy nat is. Ons het 'n paar maal die droe pad daai naweek waardeer anders sou ons nanag by die slaapplek uitkom.

Het lekker gelees, dankie

Vir die wat die Tankwa nog nie nat gery het nie wil ek net sê dat die fotos net 33% van die reality uitbeeld, maar dis hoekom daar DB's en NOBBLIES is.
 
Christian Kuun said:
Ja nee, dis hoeka daai vark in die eerste pic, daar op die left-saaid van die foto, wat my te laat gewarsku het.....

Hey hey!! Dis omdat jy my te laat gevra het...  :imaposer:
 
Nice RR Christiaan,

Toe daai foto geneem is was almal nog baie happy.

Teen sonoder het almal, behalwe 2, in die groep van 6 al neergeslaan.

Ek met met stel Anakee's het sommer 4 keer neergeslaan, maar die Tankwa het maar sy eie bekoring :dousing:
 

Latest posts

Top