Skaapfees - Colesberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

NIMMO

Race Dog
Joined
Jun 16, 2009
Messages
3,373
Reaction score
442
Location
Colesberg
Bike
KTM 990 Adventure
24 & 25 September 2010

Ek weet dit is net 'n maand voor die bash, maar hoekom kom kuier julle nie bietjie in ons geweste nie. >:D

Die fees is die plaaslike skool se jaarlikse Skaapfees.  Alle fondse gaan vir die behoud van die skool.
Baie vermaak en dit is op 'n langnaweek.

Ry Donderdag - kuier tot Saterdag en ry dan terug.  :thumleft:

Inligting en kontak nommers as volg:
https://skaapfees.co.za
 
Top